Hierdie afdeling is ons argief vir Gay@LitNet materiaal voor September 2006. Vir nuwe materiaal klik hier.
Gay@LitNet is die tuiste dié vir gayletterkunde. Hier is gedigte,
kortverhale, kort toneeltekste en romanuittreksels te lees waarin
die ervarings van gay en biseksuele mans en vroue sentraal staan.
Saam daarmee artikels, essays, satire, erotika, letterkundige
kritiek en menings van die lesers. Bydraes in Afrikaans en Engels,
ook deur heteroseksueles, kan gestuur word aan Neil Cochrane,
gaylit@mweb.co.za.
Ek sal graag kommentaar lewer, maar alleenlik op aanvaarde tekste.
Kopiereg berus by die outeurs.
Versigtig! Sommige tekste kan skok!
Wie is Neil Cochrane? Klik hier en vind uit!
Nina Botes behartig nou die afdeling saam met Neil Cochrane.