GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Kan jy gays glo?

of: Wat Anthony Perkins moes aanhoor

Robert Young

Ek lees graag niefiksie; daarom is my boekrak vol biografieë en outobiografieë. Onlangs het ek weer na Anthony Perkins: A Haunted Life deur Ronald Bergan gekyk, wat ek die eerste keer in 1996 gelees het. Ek het bewondering vir Perkins. Hy het naam gemaak op die verhoog, en was ook ‘n uitstekende rolprentakteur. Die eerste film waarin ek hom gesien het, was Friendly Persuasion in 1956, die eerste waarin hy die aandag van filmkritici getrek het. Iets het my toe laat dink dat hy (dalk) gay kan wees. In 1996 het ek, toe ek dié boek onder oë kry, die eerste keer, swart op wit, gelees dat Perkins wel gay was – en dit was vier jaar ná sy dood.

Vandag word Perkins waarskynlik hoofsaaklik onthou vir sy rol as Norman Bates in Hitchcock se Psycho in 1960, al was hy daarna in 32 ander films plus ‘n rits TV-films.

Perkins het wel later in sy lewe getrou, en twee kinders verwek, omdat hy onder die invloed van ene Mildred Newman, ‘n leerling van Theodor Reik was, wat weer ‘n dissipel van Sigmund Freud was, en dié het geglo dat jy jou kan "verander". Maar Mildred was blykbaar ook sterk beïnvloed deur die Franse skrywer Jean Genet.

Genet het weinig simpatie met gay mense gehad, en het onder meer gesê:

A homosexual man is a man who is out of step with the world, who refuses to enter into the system that organizes the entire world. The homosexual rejects that, denies that, shatters that whether he wants to or not. For him romance is only a kind of stupidity or deception – for him only pleasure exists. To live with surprises, changes, to accept risks, to be exposed to insult; it’s the opposite of social constraint, of the social comedy. It follows that if the homosexual accepts more or less to play a role in this comedy ... he’s cheating, he’s lying; everything he says becomes suspect.
Dit moes ‘n geweldige invloed op Perkins gehad het. Hy wou nie vals oorkom nie. Hy wou sy rol speel sonder “cheating” en “lying”.

Ons verwelkom so 'n uitlig van wetenswaardighede uit leeswerk. Stuur dit aan dbbotha@mweb.co.za. By dieselfde adres ontvang ek graag kommentaar op hierdie teks. Meld asseblief die naam van die skrywer en die stuk; dan plaas ek u reaksie onder "Menings van ons lesers". Danie Botha


LitNet: 25 April 2006

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.