GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Wat sê jy hiervan?

Getroude vrou gun haar man seks met 'n man

Volgens 'n Cape Argus-berig (13 Augustus 2004) het James McGreevey, goewerneur van die Amerikaanse staat New Jersey, uit sy amp bedank. Hy, 'n vader van twee kinders, glo dat sy liefdesverhouding met 'n man 'n verbreking is van sy huweliksbeloftes aan sy vrou (sy tweede), al het sy daarvan geweet en dit aanvaar. Hy erken dat hy 'n gay is, maar veroordeel sy optrede as verkeerd, dwaas en onvergeeflik.

Daar is ook ander aspekte. Hy was in 2002 gekant teen die wetsverandering in New Jersey om gayhuwelike moontlik te maak. 'n Gewese raadgewer is ook besig met 'n hofsaak teen hom omdat hy dalk meegewerk het aan seksuele diskriminasie teenoor die klaer in die werksomgewing .

Kom ons bespreek die saak op Gay@Litnet. Ek stel voor dat ons hoofsaaklik op die sake in die eerste paragraaf konsentreer.

Watter dinamika is hier aan die gang? Hoekom laat 'n getroude vrou so iets toe? Hoe algemeen is dit? Sien man en vrou nie 'n bedreiging vir hulle huwelik daarin nie? Gun die vrou bloot 'n vorm van ontspanning vir haar man? Wat beteken dit vir die derde party? Hoe verskil dit van owerspel, waar 'n ander vrou betrokke is? Wat is gay vroue se perspektief?

Stuur jou mening aan Danie Botha: dbbotha@mweb.co.za.



NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.