GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

'n Massering

Anton Kruger

Dit is 'n Dinsdag in die winter. My werk is op datum. Ek blaai deur die koerant, lees stuk vir stuk en gaan deur die advertensies. “M2M.” Ek wonder wat dit als behels, en skakel die telefoonnommer. Die foon lui. “Brian speaking,” antwoord die stem. Ek stel my voor en vra wat die advertensie in die koerant als behels. Vollyf-massering voor en agter. Ook pelvic massering. Koste beloop R200 vir een en ‘n half uur. Baie liggaamlike kontak is ter sprake, word aan my meegedeel.

Ek hoor hoe hy homself beskryf: "Ek is 1,87 meter lank, swart hare, blou oë, atleties gebou en het ‘n sespak; my piel is 23 cm, onbesny, en ek hou van alles wat my kliënt wil doen." Vinnig vra ek of daar enige penetrasie betrokke is. Dit kan bespreek word as die kliënt hier is.

Ek maak vinnig ‘n afspraak vir Donderdag en sê ek sal hom om elfuur skakel om te bevestig as ek in Pretoria kom. Ek gaan vra die dag af, want ek het dringende sake wat ek moet gaan doen. Ek kry toestemming, en begin al die man in my gedagtes visualiseer.

Donderdag ry ek vroeg van die huis af. Ek is reeds tienuur in Pretoria. Ek skakel dadelik Brian se nommer en hy antwoord. Ek bevestig my afspraak en hy gee my die adres.

Ek druk die veiligheidsknoppie, die hek skuif oop en ek ry binne. Ek stop onder die afdak, loop na die hyser en druk die vyfde verdieping se knoppie soos hy beskryf het. Wanneer die deur van nommer 515 oopgaan, word my bene lam onder my. Dit is die aantreklikste man wat ek in my dertig jaar gesien het. Ek stel my voor: "Anton is die naam." Hy nooi my binne en sê ek moet solank deurloop na die salon.

Hy kom in en vra wat ek sal drink. Die glas Coke laat my dadelik op my gemak voel. Hy wys my waar om my klere op te hang en verlaat die vertrek.

Ek trek uit en gaan lê op die masseertafel, wat reeds voorberei is met ‘n warm elektriese kombers onder my. Ek lê op my maag. Brian kom in en gooi ‘n handdoekie oor my onderlyf. Hy drup olie aan sy hande en begin dit warm te vryf.

Hy smeer die olie aan my nek en begin om met doelgerigte hande my spiere te masseer. Ons gesels, oor ditjie en datjies. Hy sê: “Jy is baie gespanne. Ek voel dit aan die spiere in jou nek." Hy beweeg af en masseer my rugspiere. Dan haal hy die rooi handdoekie af en vryf my dye, Sy hand gaan tussen my bene in. Hy raak aan my balsak en ek voel die rilling deur my lyf gaan. My piel begin nou uit sy winterslapie kom. Brian staan naby my en sy piel raak my heup wanneer hy oorleun om my ander heup te masseer.

Hy beweeg af met sy hande tot hy my voete masseer. Ek moet omdraai en hy beweeg terug tot by my bobene, waar hy sy hand tussen hulle indruk en daar vryf. My piel staan stokstyf. Hy streel my balsak en laat sak sy mond om my piel se kop. Eers speel hy met sy tong aan die voorpunt waar die gaatjie is. Dan druk hy sy tong in die gaatjie en lek die prekom op. Hierna smeer hy my bolyf met die olie en masseer my borste ferm, deeglik.

Ek is reeds besig om sy paal met my mond by te kom en ek voel die intense lekker wat daar tussen sy bene is. Ek vra hom of hy penetrasie doen. As die persoon skoon is, ja, en hy laat hom ook penetreer. Ek spring amper uit my vel uit. Om sy 23 cm in my te voel!

Ek sê dat ek hom graag sal wil naai en daarna moet hy my naai. Hy beweeg weg en gaan haal die KY-jellie en vier kondome. Ek klim van die tafel af en neem 'n kondoom by hom en sit dit oor my 22 cm. Ek smeer die jellie aan die voorpunt en ‘n bietjie aan die knop.

Hy neem die bottel “Butterfly”-poppers en snuif daaraan, gee die bottel vir my aan en ek snuif ook. Dit plaas my op die planeet van nie-terugkeer-nie. Ek druk in en ry met egalige hale sy gat. Hy begin hyg en smeek vir nog. "Harder, harder, harder," kerm hy en ek stamp met reëlmaat my ballas teen sy gat vas. "Harder ... harder ... harder ... vinniger ... vinniger ..." smeek hy. Ek is op die punt om my kosbare vrag af te laai en kerm soos my buurvrou se kat as dié op hitte is. Ek ontplof en skiet die kom in die kondoom. Hy draai om en haal die kondoom van my piel af.

"Nou is dit my beurt," sê hy. Hy neem 'n kondoom en trek dit oor die massiewe piel, wat nog glad nie pap geword het nie. Hy smeer jellie aan die voorpunt en ek gaan lê op die tafel se rand met my bene in die lug. Hy buk af en begin sy tong in my gat te druk. Ek is reeds weer jags en styf en hy begin my te suig. Ek vra dat hy asseblief sy monster in my moet druk. Hy gee vir my die bottel met poppers, ek snuif drie, vier diep hale en voel die warm gloed op my wange uitslaan. Ek vertrek weer na die ander planeet. Ek wens hy wil begin om my te naai. "Naai my ... Naai my ... Fok, naai my, asseblief," smeek ek.

Hy druk sy piel se kop in my gat en wag dat my ring om hom moet vou. Ek wens hy wil dieper indruk. Skielik druk hy met mening sy piel weg. Ek voel ek kan skree van pyn en lekkerte.

Brian naai my met oorgawe en ek beweeg soos ‘n ratelslang voor hom om die genot meer voelbaar te maak. Skielik gryp hy my aan die skouers en tel my half op terwyl hy my naai. Dit word al vinniger en ek snuif weer aan die poppers; dit laat my oor die afgrond van ekstase val. Ek gil en kerm en hoor hoe hy tekere gaan asof hy nog nooit so iets gehad het nie. Sy piel ontplof en hy val oor my en lê met sy warm lyf op my bors. So lê ons minstens ‘n halfuur en streel mekaar. Hy begin my soen soos jy jou beminde sal soen.

Ek voel die meneer aan my onderlyf antwoord dadelik en is reeds styf. My hand beweeg af en ek voel sy piel is gereed vir aksie. Ons beweeg na sy dubbelbed. Eers net die streel en vroetel. Daarna suig ons aan mekaar in die 69-posisie. Ek voel dat ek naby is en wil hom waarsku dat ek gaan kom. Meteens proe ek die soutsmaak in my mond en sluk en sluk en sluk. My piel antwoord en skiet my wit, kosbare produk in sy mond af. Ek voel die mond om my piel suig meer intens om al die melk uit te kry.

Later, in die badkamer, draai hy hom om en sê: "Jy het die mooiste piel aan jou en jy weet om hom te gebruik. Jy is ook nie skaam om jou emosies te wys nie."

Ek trek aan, haal R500 uit en betaal hom. "Brian, jy is fokken fantasties. Ek sal jou maandeliks besoek."

Lees ook Anton Kruger se ander verhale: Dis mý storie dié 6: “Ons ses moffies in die army; sekstoring toe” en “Lekker verdwaal”.




LitNet: 16 Mei 2006

• Ek ontvang graag reaksie op hierdie verhaal deur Anton Kruger. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za. Noem asseblief die naam van die skrywer en van die teks. Ons plaas jou bydrae dan onder "Menings van ons lesers" en ek stuur dit ook direk aan Anton.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.