My donkerste geheimArgief
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.





My donkerste geheim / My darkest secret

E-pos jou donkerste geheim na  
 
E-mail your darkest secret to  

Dra jy te swaar? Al ooit die behoefte gehad om jou donkerste geheim met iemand te deel? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit. Jy is nie alleen nie...

Waarskuwing: Hierdie is 'n ruimte vir mense se donkerste geheime. Hanteer die inhoud hier asseblief met groot omsigtigheid en deernis vir dié wat hul hart hier uitstort.

'n Paar riglyne vir bydraers:

Geen laster, of skrywes waar iemand geïnkrimineer word, kan hier geplaas word nie. Wees asseblief eerlik en skryf so bondig moontlik. Absoluut vertroulik. Ons wil nie weet wie jy is nie. Gebruik jou persoonlike e-posadres as jy wil, of skep ‘n anonieme e-posadres gratis by www.hotmail.com . Só werk dit:

  1. Gaan na www.hotmail.com.
  2. Klik op die “Sign Up”-knoppie.
  3. Klik op die “Get it FREE”-knoppie op die blou deel van die skerm.
  4. ‘n “Security Alert”-kassie verskyn: klik op “OK”.
  5. In die “Country/Region”-tuimelkassie, kies “South Africa”, of die naam van die land waar jy jou bevind.
  6. In die “E-mail address”-teksruimte, tik die naam wat jy in jou e-posadres wil hê, bv piet (die “@hotmail.com”-agtervoegsel word outomaties bygevoeg).
  7. Klik op “Check Availability” om te sien of iemand anders nie reeds dieselfde naam gekies het nie. Indien wel, moet jy ‘n ander naam kies.
  8. Wanneer jou naam aanvaar word (aangedui deur ‘n boodskappie in groen), kan jy ‘n wagwoord kies.
  9. Tik die wagwoord in die teksruimte; en herhaal dit weer in die volgende teksruimte.
  10. In die volgende tuimelkassie, kies een van die vrae waarvan jy die antwoord altyd sal onthou; tik die antwoord in die volgende teksruimte. (Dis om jou identiteit te bevestig indien jy jou wagwoord sou vergeet.)
  11. Voltooi nou die vormpie om jou gratis e-posrekening te skep. Onthou om ‘n skuilnaam en -van te gebruik as jy jou identiteit wil verbloem.
  12. Tik nou die karakters wat in die prentjie vertoon word in die teksruimte daaronder in.
  13. Lees die voorwaardes en vertroulikheidsooreenkoms en “teken” dit deur jou nuwe Hotmail e-posadres in die teksruimte in te vul.
  14. Klik op “I Accept”.
  15. Jy is nou gereed om vanaf www.hotmail.com anonieme e-pos te stuur en te ontvang.

Stuur jou geheim en ons plaas dit hier
Send your confession and we'll post it here

Nuwe geheime * New confessions




boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.