My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ek was tweeslagtig

Ek is as hermafrodiet (tweeslagtige mens) gebore. Dit beteken dat ek met 'n vagina en 'n penis gebore is. My ouers het my egter laat regmaak en die vroulike geslagsorgaan laat verwyder. My as ‘n seun grootgemaak.

Toe ek sestien was, het ek vroulike borste gekry en my pa het dit weer eens laat verwyder.

Op skool is ek baie gespot, 'n trassie genoem en selfs een keer deur twee ander seuns gemolesteer. Een het my vasgehou en die ander een het my aan die (toe vroulike) borste beetgekry. Hulle het beurte gemaak.

As volwassene voel ek baie keer soos 'n vrou, al is ek 'n man. Ek dra vroulike onderklere en nagklere by die huis, grimeer en dra 'n pruik om my meer vroulik te laat lyk.

Ek is baie gelukkig getroud en gelukkig vir my aanvaar my vrou my soos ek is want sy ken die hele agtergrond. Sy koop selfs vir my my damesonderklere en sy beskou my as haar beste "vriendin".

Dit is my diepste en donkerste geheim en ek wonder partymaal wat my kollegas, vriende en mede gemeentelede sal sê as hulle dit moet weet.





LitNet: 4 April 2006

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.