My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ek was tweeslagtig twee

Ek lees nou die dag in Huisgenoot van die ouerpaar wat toe besluit het om hulle tweeslagtige kind as seuntjie groot te maak.

My ouers moes destyds dieselfde besluit neem, en soos ek voorheen aan bieg geskryf het, was dit wat my aanbetref die verkeerde besluit.
Aan die ander kant moet mens egter seker kyk na watter kant die kind die meeste ontwikkel is, vroulik of manlik. Omdat ek fyn gebou is, gaan ek maklik deur as vrou wanneer ek soos 'n vrou aangetrek en gegrimeer is. Ek sukkel nie eers met beenhare en gesigshare nie, wat baie vrouens my seker sal beny.

Kort en lank van die storie is dat al is ek na 'n man se liggaam toe herstel, is my innerlike die van 'n vrou. Ek is wel met 'n vrou getroud en smag nie na ander mans nie, maar die fout dat my gene meer vroulik as manlik is, kan nie betwis word nie.

Ek bid daardie seuntjie sterkte toe en hoop dat die lewe vir hom makliker sal wees as wat ek dit gehad het, veral wanneer jy as volwassene besef jy sal die voorreg van ouerskap nooit kan ervaar nie.

Anonieme Hermafrodiet

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.