My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Die skeiding

Sedert my besluit om van my aangenaaide liggaam te skei, storm elke denkbare emosie op aarde deur die are van my lyf. My are te klein vir die storms. Ek bid en huil en skree, "Here help my om weg te kom." Ek kan nie meer hier bly nie. Ek soek 'n blygrond - daar waar ek kan plant, kan vrede hę, in die winterson lę, 'n vleisie kan braai sonder om te vrees hoe dit gaan ontaard.

Vandag, vier maande en twaalf dae sedert die einde van my lewe soos dit was, sypel die koopkontrak deur my faksmasjien en vir 'n paar minute oorval die blydskap my. Blydskap van korte duur. 'n Leegheid, 'n soort van 'n Rip van Winkel-oomblik volg: "Ek het wakker geword en waar is ek nou?" Ek onthou Ds. het gesę ek kan maar bang wees vir wat voorlę.

Ek weet steeds ek gaan hiermee voort, dis net dat my gees soos 'n oopgebreekte eier rondbeweeg en daar is geen hitte om dit te stol nie. "Here!, laat my nie alleen nie, laat my nie alleen nie, vergewe my."

My begeerte om van die vloedwaters ontslae te raak, dwing my om die vloed in woorde om te skakel. Ek kyk na die stormwater op die skerm van my rekenaar en stadig, baie stadig voel dit tog vir my of ek kalmeer.



LitNet: 15 Mei 2006

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.