My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Man nommer drie!!

Hoe goed voel ek nadat ek lees van man nommer  een en man nommer twee oor hulle gebiegery - omdat ek dit ook doen vanaf die Internet beskikbaar geword het in my lewe.
Kan nie wag in die aande dat alles rustig raak in die huis om gou te gaan loer wat se mooi mense beskikbaar is om my  manlike libido op te jaag nie. Dit hits my aan vir 'n goeie sessie met vroulief, terwyl ek besig is om te dink aan die mooi manne met die mooi menere wat ek gesien het.

Ook so bietjie ondervinding opgedoen met getroude manne wat so voel soos ek, geniet wat ek doen die oomblik, maar kan nie besluit of dit vir my is nie!!

Voel soms skuldig soms nie, want al die jare gedink dit is net ek wat so voel oor  'n man se liggaam en dit wat aan hom hang. Tot ek nou tot die besef gekom het daar  is so baie van ons, en ai die mooiste mooiste manne wat dink en voel soos ek voel.

Die ergste van alles is ek is al diep in my vyftigs!!!

Wens kan met man nommer en een nommer twee kennis maak.  Net vir gesels oor hierdie nare of sal ek sê snaakse afwykings.

Anoniem

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.