My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Ek verag myself

Ek doen lankal iets waaroor ek baie skaam was, maar nie meer nie.  Saans as die vrou en kinders TV kyk, glip ek kamer toe en hou myself besig met iets wat min mans sal erken dat hulle dit ook doen.  Eers was dit net per geleentheid, maar dit het al hoe erger geword.  Ek het later nie meer omgegee of ek uitgevang sou word nie.  Die ergste was toe ek dit eendag voor die huisbediende gedoen het.  Daarna het ek nie meer omgegee nie en doen dit sommer dit deesdae voor die vrou en kinders in die TV kamer, selfs voor besoekers.  My vrou het dit eers vreemd gevind en die kinders het dit dadelik aanvaar.  Ek het beter begin voel toe ek uitvind dat van my beste pelle dit ook doen, met die toestemming van hul vrouens.  Ek het dit daarom nie vreemd gevind toe ek eendag op my vrou en die buurman afkom, terwyl hulle dit doen nie.  Trouens, ek en die buurvrou het dit ook al met hul toestemming gedoen.  My skoonma het ook al deurgeloop.  Daarom moet ek vandag bieg:  Ek kyk Sewende Laan.

Anoniem

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.