My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


My getroude maatjie

Ek het altyd geweet dat ek "anders" as my pelle was, maar nie my veel daaraan gesteur nie. Eers toe ons saam in die army se sisteem beland, het hy met my gedeel dat hy lankal "lus" is vir my.

Ek het nie geweet of ek hom baie ernstig moes opneem nie, want hy was mos immers al verloof. Sy was een van ons "vriendekring" en ek wou geen kanse vat nie. Ek is verplaas na 6 maande se sweet in Upington na Pretoria. Hy is op Grens toe en ons paaie het 3 jaar geskei.

Terug by die huis na ons "weermagtoere" het ons mekaar een aand raakgeloop. Hulle nooi my ewe vir ete by hulle nuwe huis. Dit was 'n lekker aand en ons het gou al die nuus opgevang, die troufoto's deurgekyk en tot laat gekuier. Ek is sommer genooi om Saterdag weer so te maak, net vleis en dop saambring, en nie my meisie vergeet nie. Wat!! Sorry, ek het nie 'n meisie nie, my werk vereis te veel om nog daarby uit te kom...

Saterdagaand braai ons lekker en my getroude vriend se vroutjie voel bietjie olik en besluit om vroeg te gaan slaap. Geen probleem, ons gaan bietjie swem... hoop nie ons pla nie. En daar in die swembad pluk hy sowaar sy "meneer" uit, sjoe!! Maar dit is so 'n mooi spier!! Wat vang jy aan, wou ek weet? "Moenie geskok wees nie", laat hy van hom hoor! Maar wat van ... jou Vrou?? "Sy is altyd siekerig, moeg, of sommer net vol tjol", word ek meegedeel.

Hy gryp my semi-styf meneer en ek voel hoe my hart al hoe vinniger klop. Ons het mekaar so bietjie getos in die swembad, maar besluit dit is veiliger om dit te stop. Ek is sommer dadelik huistoe. Ek kon skaars slaap daai aand.

Die Maandagoggend by die werk kry ek 'n oproep - "kom lunchtyd by my huis eet, ek het 'n surprise vir jou". Ek wou nog verskoning uitdink, maar toe sit hy neer. Die tyd wou nie verbygaan nie, en my etensuur breek eindelik aan... By my getroude pel se huis aangekom lyk alles so stil. Ek wou nog klop toe skree hy ek moet inkom. Ek tref hom aan in die sitkamer, kaalgat met een moerse horing. "Trek gou uit, ons het net 40 minute" kry ek my opdrag. Ons het mekaar getos, gesuig en natuurlik het die tyd ons ingehaal. "Maak weer oormôre so!" was sy opdrag aan my.

Ja, ek het gereeld lunch by hom "geëet" - maar ongelukkig het hulle na 18 maande verhuis, en 'n paar jaar later het ons kontak verloor. As jou "sieklike" vroutjie net weet hoe "gesond" haar getroude mannetjie is... en sommige van ons getroude vriendekring.

Skaamspierliefhebber

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.