My donkerste geheimArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


Bieg

Ek het per abuis op bieg@litnet afgekom. Ek het al die “verhale” verslind. Na elke “verhaal” was ek uitgehonger vir nog iets sappigs. Dit het my laat beter voel oor myself. Dit alleen laat my net meer skuldig voel, asof ek nie alreeds skuldig genoeg voel oor al die ander goed in my lewe nie. Ek wil ook bieg, maar weet nie mooi waar om te begin nie. Die skrywer in my wonder of daar ‘n begin, middel en einde moet wees aan my “storie”. Ag, eintlik weet ek nie meer nie, ek weet niks meer nie.

Soms op pad werk toe as ek op die hoofweg ry, dink ek aan allerhande moontlike selfmoordpogings, maar daar is altyd iets wat my weerhou om dit uit te voer. Dit sou maklik gewees het om te sê iets groter as ek weerhou my daarvan, alhoewel ek in God glo, maar dit is maar eintlik die lafaard in my wat my weerhou om dit te doen. Ek bedrieg almal om my, ek is verloof aan ‘n wonderlike man (dis as sy vriende uit die prentjie bly). Ek weet ek het hom ontsettend lief, maar daar was iemand anders op universiteit wat ek mal oor was en ‘n stukkie van my hart het by hom gebly.

Moet nou gaan; sal later weer kom bieg!

Anoniem

E-pos jou donkerste geheim na bieg@litnet.co.za.
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.