GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Posie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Meneer Vergeetagtig

Brandt Vermeer

Skrywer van ’n Man se man

’n Oogknipstorie vir manne met baie koerasie

Ek is tussen twee dorpe toe ek hom langs die pad sien staan. Gewoonlik hou ek nie vir duimgooiers stil nie, maar enige gay met ’n ho IK n koerasie sou — vir hom.

Hy kom aangehardloop en loer in by die afgedraaide venster aan passasierskant: die skouerlengte ligblonde hare kontrasteer goed met die groot bruin bokkie-o. “Hallo,” s hy onseker.

“Waarheen wil jy gaan?”

“Maak nie saak nie.” En hy klim in. Hy het ’n swart moonbag om sy netjiese middeltjie en verder net ’n rugsak by hom. Toe hy oorleun om dit op die agterste sitplek neer te sit, kry ek die reuk van sy naskeermiddel — sensueel maar subtiel, nie die soort wat jou soos ’n karateskop tussen die o tref nie.

Ek trek weg.

Hy sit stil voor hom en uitstaar en vra eers n ’n ruk: “Waarheen is jy op pad?”

Ek noem die dorp se naam. “Ek val maar rond tussen werke. Ek is op die oomblik ’n rondreisende agent vir tiero — die edelsteen. Ons maatskappy bel rond en hoor wie belangstel, dan maak hulle ’n afspraak. Ek ry uit en kom dit na.”

“Jy sien seker die wreld.”

“Ek het al interessante tye beleef.” Ek hoop hy kan aflei waarop ek sinspeel. “Maar ek doen dit nog nie lank nie. Terloops, my naam is Brandt.” Ek hou my hand uit.

Hy neem dit. Sy greep is ferm. “Aangename kennis.”

“En joune?”

“Ek  Dit maak seker nie saak nie.”

Dit maak my oombliklik die moer in. “Orraait, as jy dit geheim wil hou ”

“Nee,” s hy vinnig, “ek bedoel ek weet nie.”

Ek gee hom ’n kyk. “Nou gaan jy my seker ook vertel jy weet nie wat met jou gebeur het nie en dat jy -”

“Ja.’’

Ek en my groot mond. “Jammer, ek het nie  Is jy ernstig?” Maar ek kan aan sy gesig sien hy is.

“Aangesien ek nie weet wat met my gebeur het nie, maak dit nie saak waarheen ek op pad is nie. Toe hike ek maar, dan sal ek seker maar uitkom waar ek veronderstel is om uit te kom ”

Ek kyk in sy mooi o. Na hoe die wit T-hempie oor sy borsspiere span. Die stywe jeans wat ’n belowende mandjie adverteer. “Iewers is imand baie ontsteld dat jy weg is.”

“Dankie.” En hy streel vinnig oor my hare, so spontaan dat ek nie eens skrik nie. Dan s hy: “Jy kan my Bennie noem.”

“Het jy onthou?”

“Nee. Ek hou net van die naam.”

“Goed, nes jy s, Bennie.”

Ons ry ’n dorp binne en die hongerpyne in my maag s ons moet stilhou. Ek soek ’n Spur en parkeer.

“Kan ek saamry as jy klaar geet het?” vra Bennie. “Dan loop ek solank deur die dorp.”

“Nee, kom ons gaan eet.”

Hy bloos. “Ek het nie geld nie.”

“k het.”

“Ek kan nie verwag ”

“Kom.”

Ons bestel en gesels ’n bietjie — lekker. Die kos kom en Bennie val dit behoorlik aan; ek wonder wanneer laas het hy geet. Ek hou hom dop en raak lusser vir hom as wat hy vir die kos was. Hy sal goed in die bed wees: hulle s ouens met ’n goeie aptyt waardeer ook ’n stewige lunch.

Toe hy klaar geet het, kondig hy aan: “Ek moet gaan water afslaan.”

Sy moonbag bly op die tafel l. Dit vat net ’n paar sekondes se selfondersoek om te besluit ek gaan loer wat binne-in is. Daar’s net twee kondome en ’n foto in. Van ’n ou. Shit, ek moes geweet het daar sal ’n ou wees. Hy is groot gebou en dra ’n swart leerbaadjie. Lyk soos ’n biker. Sy hare is pikswart en lank en sy neus lyk of dit eens op ’n tyd gebreek is. ’n Moeilike kalant, wat natuurlik beteken hy kan onder sekere omstandighede baie aantreklik wees. Daar is iets wreeds omtrent sy mond; ook dt, onder die regte omstandighede

Bennie keer terug. Toe ek betaal, maak ek of ek nie agterkom dat die bestuurder vraend na my kyk en dan na Bennie se moonbag — wat nou weer terug is om sy middel — nie.

In die motor vra ek so onskuldig moontlik: “Jy het niks gevind wat ’n aanduiding gee waarvandaan jy kom nie?”

“Nee.”

Ek besluit om meer direk te wees: “Nie ’n foto of enigiets nie?”

Hy frons en ek besef hy weet van die foto, maar weet nie wie die ou is nie. “Nee, Brandt. Niks.”

Ek hou van die manier waarop hy my naam s.

N ’n uur is ek spyt ek het nie ook die toilet besoek nie. “Pit stop,” s ek toe ek ’n area met baie bosse langs die pad gewaar.

“Ek dink ek join jou,” s Bennie.

Ons klim uit. Sluit die motor. Beweeg tussen die bosse in.

Sonder seremonie bring ek my beste vriend te voorskyn en begin water afslaan. Bennie haal ook syne uit: hy neem ’n rukkie om aan die gang te kom en dit bevestig my vermoede dat hy nie nodig gehad het om so gou weer te pis nie. Dat hy hier is uit nuuskierigheid. Hy het juis pas my gereedskap goed bekyk. Ek bevredig my eie nuuskierigheid en verwonder my daaraan dat hy ten spyte van sy tenger liggaamsbou so ’n vet vol het.

’n Goue boog vloei uit my en tjorts ’n vrolike melodie op die grond — waarby Bennie inval en harmonieer. Skielik kruis sy pisboog myne en ons lag tegelykertyd. Hy raak stil en ek sien hoe sy gesig verhelder terwyl hy na my vol bly staar.

“My naam is Divvie.” Hy het steeds sy vol in sy hand: ’n laaste goudgeel druppel syfer skaam by die ontblote mondjie uit, plons grond toe.

“Jy’t onthou!”

Hy bre sy gereedskap en rits op. “Maar dis al wat ek onthou.”

Ons ry weer. N twee of drie kilometer gee hy ’n laggie. “Ek moet seker s wat my laat onthou het Dis toe ek jou ding gesien het.”

Ek vat die stuurwiel stywer vas. “Hoe so?”

“Joune lyk baie soos Dolf s’n. Ek weet jy’t in my moonbag geloer in die Spur: dis Dolf daai, op die foto. Ek het ook nou net eers onthou wat sy naam is: ek ht die foto in my moonbag gesien, en ek het gewt dit behoort vir my belangrik te wees, maar Toe ek jou ding sien, het dit my sy naam laat onthou — hy’t net so ’n lang tuit soos jy.”

Ek hou my o op die pad. Dat hy dinge begin onthou, is goed  maar dat hy ’n ou het  “En hoe het jy j naam onthou?”

“O, ek het hom skielik lewensgroot voor my gesien — hoe hy lyk tydens seks. En hoe hy my naam fluister. Maar  ek weet glad nie hoe ek oor hom voel nie.”

“So.”

Hy kyk ondersoekend na my. “Jy weet ek is gay? Ek meen, ons weet mos.”

“Ja.”

Hy l sy hand op my arm. “Ek’s jammer.”

“Waaroor? Ek’s bly vir jou part as jy onthou.”

Hy sluit sy o. “Ek is amper bang ek onthou alles. Want dan sal ek tien teen een onthou dat ek mal is oor hom. En dan sal ek moet teruggaan ”

Ons bereik die plaas waar ek my allerenigste afspraak vir die middag het. Dis net voor vyf, soos afgespreek.

“Sal jy omgee om in die motor te wag?” Ek wil Bennie nie graag saamneem nie, ingeval dit die transaksie bemoeilik.

“Glad nie.”

Ek gaan klop by die voordeur.

’n Geselserige meneer Rossouw maak oop en lei my na ’n ruim kombuis, waar hy dadelik ’n ketel aanskakel. Ek begin lofliedere sing oor hoe gewild ons tiero oorsee is, dan trek hy op sy beurt los met die droogte en die huidige ekonomie.

Gou kom ek agter meneer Rossouw het min belang by tiero. Hy is een van daardies wat entoesiasties is wanneer die maatskappy skakel, maar afgekoel het teen die tyd dat ’n agent aanklop.

Of dalk is ek verkeerd  Sy o rus aanhoudend op my mik. Kan dit wees dat toe hulle vir hom ges het ’n man gaan hom kom besoek — toe hulle waarskynlik my naam genoem het — hy gewonder het hoeveel s ’n man sou doen om sy kommissie te verdien?

Dit sal te veel gevra wees om hom te moet diens. Meneer Rossouw is maerder as wat ’n bokkom kan wens om te wees. ’n Bokkom sonder kom: dit lyk nie of daar enige sappigheid in sy ganse lyf is nie.

Toe hy begin vertel van sy vrou se onlangse afsterwe en hoe ’n man nie sonder ’n maat kan regkom nie, “veral met sekere dinge, jy weet,” toe weet ek verseker. “Nou is die huis so groot,” sug hy. Die volgende oomblik is sy hand, sy geraamtehand, op my mik. “Tog, noudat ek alleen is, kan ek darem hier doen wat ek wil ”

Ek klap die hand weg. “Jammer, ek spaar di lot vir iemand anders.”

Ek en Divvie bereik die volgende dorp, waar ek reeds ’n hotelkamer bespreek het.

“Maar jy het vir ’n enkelkamer gevra!” kla die vrou agter die toonbank.

Ek gee haar my sjarmantste glimlag, die soort wat vroue- n mansharte kan vermurwe. “My boetie het skielik besluit om saam te kom en sy laaste respekte te betoon.”

“Laaste respekte?”

“Dis ons ma, sy’s op haar laaste ”

Die vrou verseker ons Divvie kan verniet bly. Dis net jammer die plek is vol, anders, shame, het sy vir ons ’n dubbelkamer gegee.

“Nee, ons sal regkom, dankie,” s ek en dink aan die enkelbed. Aan di mooi lyf wat saam met my daardie beknopte ruimte sal beset.

Die kamer verskil min van ander hotelkamers. Dis Divvie se teenwoordigheid wat dit anders maak. Die deur is skaars toe agter ons, of hy sit sy arms om my: “Ek wag al ure lank om dit te doen.”

“Ek wag al ure lank dat jy moet.” Ek soen hom. Ons tonge vleg oor mekaar.

Maar ons spaar die hoofmaaltyd vir later. Eers gaan eet ons.

In ’n klein restaurantjie, terwyl ek na Divvie se gesig in die kerslig kyk, besluit ek dit maak nie saak dat ek so te s niks van hom weet nie: hoe goed ken ’n mens buitendien ooit enigiemand?

Ons loop ’n ent deur die dorp. Dit voel asof die hele dorp vroeg-vroeg gaan inkruip het en net ons wakker is.

Ons gaan terug hotel toe. Dit is toe ek sy T-hemp van sy lyf af stroop dat ek die blou kolle sien. Daar is ’n hele paar op sy bolyf.

“Wie het jou so geslaan? Die ou op die foto?”

Hy lyk bang. “Ek kan nie onthou nie. Maar,” en hy neem my in sy arms, “kom ons dink nie nou daaroor nie.”

Daarmee kan ek saamleef. Ek soen hom, voel hoe sy tong tussen my lippe inglip. Net nog iets hinder my. “Jy moenie voel jy moet, net omdat ”

“Ek wl. Sit jou hand hierop en jy sal vl ek wil.” Hy dwing my hand af oor die haartjies op sy bors, af oor die plat maag, tot waar sy tril se kop in volle verhewe glorie wag op my aanraking. Ek gryp die skag vas: nie lank nie, seker twaalf of dertien sentimeter, maar moers dik, die dikste wat ek nog gehad het.

“Mooi, ek voel jy wil.’’ En ek sak af om hom te begin suig. Dis ’n gesukkel om die hele knop in my mond te kry — amper soos om ’n tafelpoot ’n blow-job te gee.

“Jirre, dis lekker,” sug hy. “Draai jou om, dat ons kan 69.”

Ek gehoorsaam. Hy suig eers die precum uit my voorhuid, peul die vel dan terug en begin met ’n deeglike skoonmaak van my tril se kop. Hy haal diep asem, neem dan die ganse skag in sy keel af: ek kan nie glo hy verstik nie. Hy beweeg terug tot net die kop in sy mond oorbly, eis dan weer die hele lengte op.

“Ek wil h jy moet my stoot.” Hy l terug en druk die kussing onder sy agterstewe in. Ek is dankbaar vir die bedlampie, wat vir my di wonder van die natuur uitlig: die ligpienk roosknoppie wat smag om te begin blom. Ek terg dit met my wysvinger. Divvie kreun en sy gat maak ’n oop-toe-beweginkie. Hy gooi sy kop agteroor. “Gaan net stadig in.”

Ek maak so: net vyf sentimeter of wat, nie veel meer as die kop nie. Weer kreun hy.

Toe roep hy uit: “Hy’t my geslaan!”

“Wat?” Ek het so groot geskrik dat ek amper uittrek.

“Nee, hou dit in! Asseblief. Dis fantasties. Maar ek het net skielik begin onthou toe jy dit insit ” Hy leun terug en ek vorder nog ’n entjie, gee ’n ligte stootjie. “Ek begin onthou!” roep hy uit. “En my regte naam is Andr. Almal noem my net Divvie omdat my van De Villiers is. Stoot my, Brandt! Hoe meer jy my stoot, hoe meer onthou ek!”

Ek kan dit skaars glo  maar dis vir ’n goeie doel. Ek ploeg my hele wa in sy drif in. Raps hom. Seil hom. Pomp hom vir inligting. Meng my metafore vir ’n vale.

En hoe meer ek sy prostaat looi (maar met soene tussendeur, nes ’n mens bitter medisyne met suiker moet versoet), hoe meer vertel hy my 

Dat Dolf obsessief jaloers is op hom — dis nie eens liefde nie, dis net besitlikheid. Dat Dolf hom pal verbeel Divvie wil hom verneuk  en hy w soms, net om te kan wegkom. Maar hy was te bang vir Dolf, wat meer as een keer ges het hy sal hom doodmaak.

“Stoot my, Brandt, help my onthou!”

Ek gehoorsaam — watter ou sal nie, as di soete aansporing onder hom l en hyg? Elke keer as ek sy onthouklier tref, ruk nog ’n herinnering in hom los. Sy ingewande is warm en klem my saam, melkend. Ek is net bang dat ek sal klaarmaak voor hy alles onthou het.

“Die laaste aand  Ons was klub toe, toe was daar ’n ou wat heeltyd vir my gekyk het  Ek het nie belanggestel nie, maar toe ek en Dolf by die huis kom, was hy woedend. Hy het my op die bed neergegooi en omtrent verkrag. Hy ht my verkrag. En terwyl hy besig was, het hy my begin slaan. Eers nou net, toe ons in dieselfde posisie is, het ek begin onthou  Vanoggend het ek langs die pad wakker geword. Ek het geweet ek het iewers padgegee omdat ek bang was, maar  Nou onthou ek alles, en ”

Hy kan nie meer praat nie — hy het die afgrond bereik. Hy snak na asem, maak sy mond wyd oop  en sy skoonwit saad skiet soos ’n komeet bo-oor sy maag en bolyf, tot op sy skouer.

Ek trek my herinneraar uit hom uit, maak leeg bo-op sy maag.

Ons bly in mekaar se arms l. “Ek is so bly ek is nie lief vir hom nie,” s hy. “Ek sou in elk geval vir jou gekies het — ek meen, s ek vir hom lief was. ’n Mens kan tog nie vir twee ”

“Sjuut,” s ek. “Slaap, jy het rus nodig. Belowe my net een ding: noudat jy onthou het, moet net nie besluit die manier waarop jy onthou het, is oorbodig nie.”

Hy neem my hand en neem dit na sy anus, waar die opening nog wyd en oop is. Ek speel met my vinger daaroor. Dit klop. Dis warm.

“Voel dt soos ’n plek waar jy nie welkom is nie?” vra hy.

Ons word net n ses wakker. Al onthou Divvie nou alles, sit ons die prostaatterapie voort.

Ons gaan nuttig ontbyt in die hotel se eetsaal, dan gaan ons terug kamer toe om ons goed te kry. Hy moet in die gang af badkamer toe gaan; ek het dalk meer as net herinneringe geaktiveer. Ek bly in die kamer agter. Terwyl ek die venster toemaak, hoor ek ’n motordeur toeslaan en ek kyk af straat toe.

Daar staan hy. Watsynaam: Dolf.

Ek het my nie die wrede trek om sy mond verbeel toe ek na die foto gekyk het nie.

Sy BMW staan agter my Golf. Hy loop om na die Golf en inspekteer dit; die nommerplaat ook. Toe besef ek hoekom hy so ingelig is. Meneer Rossouw moes vertel het; moes Divvie in my motor sien sit het. Het hy dit geniet om Dolf te vertel, met die hoop dat dit vir ons groot moeilikheid sou bring? Dalk — wat is so gevaarlik vir die gay as ’n verbitterde closet case?

Ek voel meteens benoud: soveel obsessiwiteit, om Divvie s te agtervolg  Hy moes absoluut oral langs die pad navraag gedoen het, om by meneer Rossouw uit te gekom het. Maar ek dink aan die lyf wat my soveel genot verskaf het en weet ek sou dieselfde gedoen het.

Ek sou Divvie in die eerste plek nie geslaan het nie.

Toe raak ek koud: Dolf haal iets uit sy baadjiesak en buk langs my motor. ’n Mes blink in die vroegoggendson. Hy kap dit in die voorste linkerkantse band weg, ruk dit uit en loop na die agterste band.

Ek hardloop badkamer toe. “Divvie!” Ek klop.

“Eksjamperklaa,” roep hy, duidelik nou aan die tande borsel.

“Jou vriend is hier.”

“W?”

“Bly hier binne. En bly stil.” Ek kan voetstappe by die trap hoor.

Daar verskyn Dolf, aan die anderkant van die gang. Hy loop reguit na die kamer waar ek en Divvie oorgebly het; hy moes die nommer by die vrou by ontvangs gekry het. Ek dink aan die mes.

Hy kom weer in die gang uit, opsigtelik woedend. Loop reguit na my toe. Maar hy kan nie seker wees k is die een by wie Divvie was nie.

Hy kom staan reg voor my. Hy is ’n paar sentimeter langer as ek.

“Iemand hier binne?” vra hy en wys na die badkamerdeur.

“Lankal,” s ek gemaak-vies. Eers nou begin ek woedend raak: Wie dink hy is hy, om m motorbande by te kom?

Toe is sy gesig in my nek en hy haal diep asem. Daar waar Divvie se kop deur die nag gerus het.

“Sy after-shave,” s hy  en sy hand beweeg na sy baadjiesak.

Ek plant my vuis in sy maag en hy vou dubbel, nes in die flieks. Maar hy is (anders as in die flieks) uit die pad toe ek die hou wil opvolg. Hy het my aan die keel beet. En hy begin wurg. Ek het nog nooit iemand so sterk teengekom nie. Ek skop, ek spartel. Hy wurg eenvoudig voort. Die gang agter hom is aan die swart raak. Ek sien net sy wilde o, die dun lyn van sy mond.

Dan gaan die badkamerdeur oop. Ek sien hoe Divvie iets swaai en hom daarmee teen die kop tref. Hoe Dolf val. En bly l.

Ek staan terug en skep asem.

Toe Dolf bykom, is hy vasgebind. Hy is ’n prentjie van onwaardigheid, met lakens op die stoel vasgebind. Met een van my sakdoeke deur sy mond. “Uhm-mmm!”

Ek en Divvie is kaal. Het albei horings: ons staan al ’n paar minute met mekaar en speel terwyl ons vir sy eks gewag het om by te kom.

“Welkom, Dolf,” s ek. “Ons wil vir jou ’n ding of twee wys.”

“Mmmm-hmmm!” Hy spartel, maar is te styf vasgebind. Ek het seker van my saak gemaak: ek wil nie ’n mal ou op losse voet h terwyl ek kaal is nie, jy weet nooit wat bly dalk in die slag nie.

“Soos jy kan sien, het ek iemand anders ontmoet,” s Divvie en gaan op sy knie om my te begin suig. “Iemand na wie jy kan opsien.”

Dolf raak rooi in die gesig. Weer spartel hy. Sy onmag maak dt wat met my tril aan die gebeur is, nog soeter.

“Staan op,” s ek vir Divvie. “Dis tyd vir die groot vertoning.”

“Nes jy s, jy’s die meester.” Divvie gaan tot by Dolf, draai sy rug op my en sit sy hande op Dolf se bobene — gebruik hom as stut. En ek is by die soete poort. Ek kyk na die lieflike gat voor my, dan na Dolf se gerekte o terwyl ek sy “eiendom” se mees verbode terrein binnedring.

“Hy is nie meer joune nie, verstaan ons mekaar?” vra ek.

“Mmmm-hmmm!”

Ek twyfel of dit “Ja” is wat hy probeer s. Hy ruk rond op sy stoel, nie meer soseer omdat hy probeer loskom nie, maar omdat ons hom al strawwer inspan vir sy taak as steunpilaar.

My vol sink in Divvie se sagte dieptes weg. Hy kreun. Dieselfde soort kreun as wat ek gisteraand by hom gehoor het, wat beteken hy’s nie meer ver nie.

“Mmmm-hmmm.” Dolf klink al hoe meer na ’n pornokarakter wat probeer praat met ’n vol in sy mond.

“Ek gaan kom!” skree Divvie, ruk orent en skiet sy saad op sy eks se klere. Ek moet hom van agter regop hou, anders sou hy geval het. Dis vir hom, weet ek, ’n daad van nie net bevryding nie, maar ook oorwinning.

En ek dra my meer as skamele deel by: ’n lang wit streep voorop Dolf se hemp.

Dolf bly sit terwyl ons aantrek, nou wit in die gesig en nie meer rooi nie. Hy maak ook nie meer ’n geluid nie. Ek kan my voorstel hoe hy gelyk het terwyl hy Divvie slaan; nou weet hy hoe dit voel om verneder te word. Di boodskap moes hy kry. Liefde en verdraagsaamheid is soms die regte benadering, maar party mense verstaan net een taal 

Een ding van ou Dolf: hy het beslis goeie smaak. Die BMW is ’n vreugde op die oop pad. Op die agterste sitplek l my en Divvie se bagasie. Onbelangrik.

In die passasiersitplek is Divvie. Baie belangrik.

Hy s: “Jy ry di ding baie beter as wat hy ooit het.”

“Ek hoop ek ry j ook beter as wat hy het. En jy gaan van nou af weer van hom begin vergeet, orraait?”

“Hoe moet ek? Hy ”

“Want k is aan die vergeet.” Ek vat sy hand vas. “Ek kan niks onthou wat gebeur het voor ons in di motor geklim het nie.”

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspiel nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.