GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Lekker verdwaal

Anton Kruger

Dis amper Desember en ek gaan Jeffreysbaai toe vir die vakansie. My klere is klaar ingepak, die sonblok nommer 19 en die KY-jellie en kondome klaar in die skeersakkie gesit. Mens moet altyd voorbereid wees vir die onverwagse gelukkie wat jy kan optel.

Die dag breek aan en ek vat die lang pad af see toe. Ek het beplan om tot op Aliwal-Noord te ry en daar te oornag by die warm bron.

Daar aangekom, betaal ek die laaste gelde en kry my kamersleutel. Dra die oornagtas in en raak dadelik ontslae van my klere, want dit is warm en bedompig. Ek gaan stort onder die koue water, my piel dadelik op aandag toe ek wens ek het iemand jonk en gretig gehad om te vertroetel.

Ek klim uit en gaan lê op die bed met die lugverkoeling aan. Ek hoor manstemme en dit klink nie ver van my af nie. Die trant van die gesprek is dat hulle ook warm kry, wil stort en dan kaal op die bed wil lê. Ek staan op en gaan trek die venstergordyn effens weg. Op daardie oomblik stap hulle langs die rondawel verby. Albei kyk na my waar ek kaal voor die venster staan.

Hulle stap in by nommer 14, die oorkantste rondawel. Ek sien hoe hulle die gordyne ooptrek en in die rondawel rondbeweeg. Albei trek uit en staan so dat ek kan sien. Een beweeg onder die stort in en maak nie die deur toe nie. Hy smeer seep aan en vryf tussen sy bene en oor sy piel. Ek staan steeds met 'n stywe paling. Hy spoel hom af, neem die handdoek en begin hom afdroog. Sy vriend klim onder die stort in en doen dieselfde, en loop weg van die stort met die handdoek om hom.

Ek gaan lê op die bed met my piel in my hand, speel met hom en vryf my duim oor sy glans. Ek lê en dink ver.

Daar word geklop aan die deur. Ek draai die handdoek om my lyf, maar my meneer speel nie saam nie – hy staan so punt na vore. Ek maak die deur oop.

"Ekskuus, Meneer, ek is van langsaan. Daar is nie ‘n dubbelprop nie en Jeanne-Pierre wil sy hare droog maak en ons het nie nou ‘n prop nie. Het u dalk een om te leen?"

Sy oë dwaal af na my handdoek en sien my piel is nog steeds styf. Ek sê dadelik ja, stap na die oornagtas om die prop uit te haal, en buk oor die bed om die tas op te tel. Toe val my handdoek af. Vinnig kry ek die tas beet en haal die prop uit. Ek draai my om. Die man staar na my paal.

"Jammer," sê ek, "ek het warm gekry en onder die stort ingeklim en nie weer dadelik klere aangetrek nie." Die man se handdoek staan ook met ‘n punt. Hy vra of ek nie dalk ‘n koue bier saam met hulle wil kom drink nie. "Seker," sê ek, "laat ek eers net iets ligs aantrek."

"Nee, man, kom net so. Ons is mos almal mans."

Hy neem die prop en verlaat die vertrek. Ek trek my atletiekbroekie aan, die een waarin ek slaap; die onderbroekie is nie meer daarin nie. Ek sluit die deur en loop na nommer 14. Die deur staan oop en hulle nooi my in. Die ouer man is besig om sy swart hare, wat lekker krul, droog te blaas. Die jonger een steek sy hand uit. "My naam is Kobus, en dit is my vriend Jeanne-Pierre."

Ek stel my voor as Anton.

"Sit gerus," sê Kobus, "Jeanne-Pierre is nou klaar."

Ek neem oorkant Kobus plaas op die ander stoel. Hy kruis sy bene en ek kyk na hom. Ons begin gesels oor waar ons vandaan kom en waarheen ons op pad is. Dan sien ek hoe oop lê sy knaters. My piel reageer vinniger as my brein en hy is weer stokstyf. Ek sit een been versigtig oor die ander dat hulle nie moet sien ek het ‘n horing nie. Jeanne-Pierre is klaar en kom sit op die punt van die bed. Hy sit so dat ek sien hy het geen onderbroek aan onder die handdoek wat om sy lyf gedraai is nie.

Ons gesels oor alles wat onbenullig is. Kobus haal biere uit die koelsak, gee een vir Jeanne-Pierre en kom staan met die ander een voor my. Die handdoek om sy lyf staan voor hom uit. Jeanne-Pierre sê dadelik: "Kobus, lyk my jy kan nie wag vir die aand nie; jy't al 'n horing." Kobus glimlag verleë en gaan sit weer op die stoel, Jeanne-Pierre staan op, skakel die lugverkoeling aan en maak die deur toe. Draai om en laat val die handdoek van sy lyf en sê: "Anton, toe ek jou voor die venster sien staan het, het ek vir Kobus gesê: ‘Hom moet ons kry vir seks, hy is een van ons.’"

Kobus staan op, haal die handdoek af en gaan lê op die bed, beduie met sy hand ek moet langs hom kom lê. Ek huiwer ‘n oomblik en Jeanne-Pierre beweeg nader aan my, kniel voor my, lig my bene van mekaar en trek my broek effens weg. Hy neem my piel uit my broek en begin dit suig.

So beweeg ons na die bed. Kobus staan op sy knieë oor my en neem my piel in sy mond. Ek suig hom en vryf Jeanne-Pierre se piel met my hand. Kobus gaan lê langs my en sê ek moet bo-oor hom kom staan op my knieë sodat ons in die 69-posisie is. Ek doen dit en suig sy piel. Ek voel hoe Jeanne-Pierre sy tong in my gat druk en dit lek. Hy staan op en gee aan my die botteltjie poppers en sê ek moet dit snuif. Ek doen dit en voel die verandering in my lyf, voel hoe die sagte hand oor my poepolgaatjie vryf, hoe hy sy vinger in my druk, later twee en later drie vingers. "Snuif," sê hy weer. Ek gehoorsaam. Skielik voel ek die hemelse gevoel toe sy piel my binnedring. Ek snuif nog en Kobus suig vir ‘n vale.

Ek voel die wrywing in my en vra dat hy harder moet stamp – dit is lekker. Hy doen ook so! Ek snuif en kry die gevoel dat ek op die wolke is. Hy begin vinniger en harder te steek en ek vergeet dat ek nie by my huis is nie en kerm vir nog en harder. Skielik gryp hy my vas en druk hard en diep toe hy kom. Kobus beweeg onder my uit, sit ook ‘n kondoom aan en steek my tot hy kom. Daarna moet ek omdraai sodat hulle my ‘n blowjob kan gee. Dit neem nie lank nie, toe spuit ek die kom oor Jeanne-Pierre se gesig wat op daardie oomblik op my bors was. Dit is oor sy voorkop tot in sy hare.

Later, ná ons saam gestort het, het ons die enkelbeddens teen mekaar geskuif en alles nog twee keer dié nag gedoen.

Die volgende oggend het ons saamgery tot op Jeffreysbaai. Kobus en Jeanne-Pierre het by my oorgeslaap in my bespreekte vakansiehuis voordat hulle Plettenbergbaai toe is waar Jeanne-Pierre se ouers 'n strandhuis het.

Vandag nog hou ons kontak.




LitNet: 14 Februarie 2006

  • Klik hier vir nog 'n verhaal deur Anton Kruger: "Dis mý storie dié 6 - Ons ses moffies in die army; sekstoring toe"

    Ek ontvang graag reaksie op hierdie verhaal deur Anton Kruger. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za. Noem asseblief die naam van die skrywer en van die teks. Ons plaas jou bydrae dan onder "Menings van ons lesers" en ek stuur dit ook direk aan Anton. DANIE BOTHA

    Gimme, gimme, gimme!

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.