GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Dis mý storie dié 6

Ons ses moffies in die army; sekstoring toe

Anton Kruger

[Dié vertellings sluit eksplisiete seksbeskrywings in. DB]

Dit was 2 Julie 1980 en die dankie-sê-tannies staan halftien op die stasieperron en wag vir die trein om in te trek. Die perron wemel van die mense soos geliefdes die sogenaamde troepe kom groet.

Wat gaan met ons vyf moffies gebeur in die army? Daar is so baie stories oor die weermag en wat daarin aangaan. Ons is opgeroep na Upington. Niemand weet wat aangaan in ons gemoedere oor die weermag nie. Niemand weet van ons groot geheim nie. Net ons vyf buddies wat saam ry. Daar maak ons in die kompartement ‘n belofte dat ons mekaar nie sal verraai nie.

Op Upington aangekom, word ons soos skape rondgejaag: "Klim op die Bedford, julle fokken klomp moffies. Jou ma is nie hier om vir jou koffie te gee nie. Klim, klim … klim … klim!" bulder die samajoor dit uit. "Ek is nie hier om jou op te pas nie!" Ek dink: Jou wil ek ook nie op my lyf hê nie, jy is te fokken vet.

Dit was laat, omtrent tienuur, toe hy stort toe loop. Almal het al gestort. Dis asof hy skaam is om saam met almal te stort. Ek wou gaan pis. Toe ek ingaan, sien ek hom onder die stort staan. Ek kan my oë nie afhou van die monster wat tussen sy bene is nie. Slap hang dit omtrent 10 cm lank. Om sy piel in my mond te kan kry ... Ek het vanoggend gesien hy is een van ons. Hoe weet ek dit? Jy kry mos daardie sein. Ek loop piskrip toe en staan so dat hy my piel kan sien terwyl ek pis. Ek probeer om dit so te doen dat hy nie sien ek kyk onderlangs vir hom nie.

Ek het klaar gepis en bêre nie dadelik my piel nie. Ek begin so half met hom speel, waarna hy dadelik antwoord deur styf te word. Ek draai om om hom kamstig te bêre toe ek die stywe monster van omtrent 24 cm sien. Dadelik weet ek hier kom ‘n ding. Vanaand word ek genaai met dié monster.

Ek het hom gevra dat ons iewers moet gaan waar niemand ons sal sien nie. Ek het uitgegaan en buite die deur gewag vir hom. Hy het sy skeersakkie gaan bêre en teruggekom. My prekom loop al uit soos ek uitsien na die sessie. Saam loop ons na 'n klompie bome.

Ek voel sy warm lyf teen my en sit my hand in sy broek. Sy tong wurm by my mond in om met my tong te speel. So speel ons minute lank voor hy sy broek losmaak en die monster uitskiet. Ek trek my broek af en hy kniel voor my. Stadig sit hy sy mond oor my piel en ek voel die hitte. Ek gryp sy kop aan die agterkant, bring dit vorentoe en druk my 20 cm-piel heeltemal in sy mond in. Ek smeek hom om dit te suig dat ek kom. Hy trek terug en sê nee, dit is eers my beurt om hom te suig.

So het ek op my knieë voor hom gaan staan en sy monster van 24 cm in my mond geneem. Dit was so groot, my mond kon dit nie alles dadelik vat nie. Later sê hy vir my: "Buig vooroor, ek wil jou naai."

Hy draai my om en steek sy tong in my gat en maak dit lekker nat. Ek voel hoe die monster se kop in my tonnel van genot gedruk word; ek wil skree, maar my siel sê nee, jy kan hom vat. Hy staan ‘n paar minute so met sy piel in my gat, druk hom weer verder tot ek voel dat sy kop verby die poepholring is. Dan ry hy my tot ek die kom in my voel opgaan. Hy skiet sy ballas leeg in my. Ek trek my draad en kom met ‘n boog.

So het ons alles saam gedoen in die weermag. Saam is ons verplaas na Johannesburg waar die ses van ons gereeld in die kamer seks gehad het. Ons is vandag nog steeds buddies – groot buddies. Ek en Greg kom nog steeds maandeliks bymekaar vir die genot van lekker seks. Hy is die eerste ou wat my gery het, en ek smag na sy piel – daagliks.

Sekstoring toe

Dit is Vrydagoggend. Gelukkig werk ek net tot twaalfuur vandag. Die besoek aan die sex shop dwaal van opstaantyd in my gedagte. Rick en Kobus het my gevra om saam met hulle te gaan. Ek stel my voor hoe die plek lyk, hoe kaalgestroopte mans mekaar suig en steek.

Ons bly op ‘n plattelandse dorpie. Hier gaan nie baie aan nie. So een keer ‘n maand kom ons bymekaar vir braai en seks.

Dis tyd om te ry. Die motor volg die R512 verby die Carousel Casino, deur die tolhek. My mond begin droog word. Dit is die eerste keer dat ek so 'n plek sal besoek.

Rick verbreek die stilte in die motor: "Gerhard, hoekom is jy so stil?"

"Ag, jy weet … uhm …," stotter ek.

"Nonsens, man, vandag word jy genaai soos nog nooit in jou lewe nie."

Ek lag skelm. Ons ry verder in stilte.

Dit is halftwee toe ons by die parkering onder die Factory inry. Rick en Kobus sê dat ons nie saam moet ingaan nie, anders word jy uitgeskuif omdat jy “involved" is.

Kobus klim uit en loop na die deur, druk die knoppie en gaan in. My hart klop behoorlik in my keel. Ek loop na die deur en druk die knoppie, die deur word oopgemaak en ek stap die trappie op, gaan by die deur in en my oë moet gewoond raak aan die skemer. Agter die toonbank staan die man sonder ‘n draad klere, en wat ‘n dik voël het hy nie.

"Middag," sê ek.

"Good day," antwoord hy. "Take off all your clothes and hang it on the hanger."

Ek gehoorsaam soos ‘n klein seuntjie.

"Please, no cellphones are allowed. Your name, please …" Hy wag dat ek antwoord.

"Gerhard," gee ek my naam.

"Surname, please …"

Moet ek my regte naam en van gee of ‘n ander naam en van? Fok dit. Niemand ken my mos nie …

"Smit," antwoord ek, en gee daarmee my regte van.

Hy gee my ‘n nommer wat ek om my nek moet dra.

Daar beweeg in dié rukkie omtrent tien mans deur en bekyk my op en af …

My piel wil nie saamspeel nie en begin alreeds styf word.

Ek beweeg deur die skemer en soek die toilet. Gaan in en sien die emmer met die tuinslang wat aan ‘n kraan gekoppel is. Die punt van die tuinslang lê in die Dettol-water. Gou besef ek dit is om jou poephol uit te was voor jy genaai word. Ek sit die pyp in my gat en draai die kraan oop. Voel hoe die warm water in my maag opstoot. Met een bars spuit dit uit en ek doen dit weer. Hierdie keer kom net skoon water uit.

Ek vee my af en sluk ‘n mond vol water, want my mond is behoorlik droog. Gaan uit en gaan sit by die kroeg.

Die kroegman kom nader om my te bedien. Wat ‘n lieflike piel hang tussen sy bene! Hy gooi my dubbelbrandewyn in en vra my nommer. Ek wys die 41 vir hom.

Langs my sit ‘n swartkopkêrel wat sê: "So, jy is die 41ste persoon vandag."

Ons begin praat en hy vra van waar ek kom. "Secunda," antwoord ek.

Hy sê: "Ek kom van die Noorde af, van Tzaneen, en kom gereeld oor die naweke hierheen. My naam is Adrian."

"Myne Gerhard," en ek neem sy hand.

Hy kyk af en sê: "Jy het ‘n grote tussen jou bene … Jy lyk senuweeagtig."

"Ja, dit is my eerste besoek aan die plek."

"Kom ek gaan jou wys wat hier aangaan." Ons stap deur die gang na links. In een vertrek staan ‘n bed waarop twee mans 69 lê. Ek kyk daarna en my piel word hard.

Adrian kom staan agter my en begin oor my lyf vryf. My piel beland in sy hand en hy streel hom. "Nee, kom, ek gaan jou verder wys."

Ons loop by Kobus verby waar hy op sy knieë staan, besig om iemand ‘n blowjob te gee.

In die kamer op die end gaan ons in en kry vir Rich ook besig. Hy knipoog vir my.

Adrian sê: "Kom ek gaan wys jou die toring." Ons loop terug. Hy maak ‘n klein deurtjie oop en sê: "Stap met die trappe op." Ek klim op en loop in die rondte tot op die eerste vlak. Daar hang ‘n mat.

Adrian kom nader. My piel is stokstyf en staan met ‘n punt vorentoe. Hy begin weer om my lyf te streel. Hy bring sy mond nader en ons lippe ontmoet. Die omhelsing is vurig en ek soek weer sy mond. My tong soek sy tong. Ek wil sy tong heeltyd in my mond hê. Ons tonge krul van lekkerkry.

Dan suig Adrian aan my borste. Hy sak af, druk sy tong in my naeltjie, beweeg verder af en sy ken raak my piel wat blink van die prekom; sy mond beweeg oor my skag, sak af na my ballas en sit hulle in sy mond.

Ek voel duiselig van lekkerkry. Hy haal 'n bottel uit sy kous en sê: "Snuif." Ek maak so. Meteens smag ek na sy piel in my. Hy tel my op en lê my op die hangmat, tel my bene op en sit dit op sy breë skouers, en ek voel sy massiewe 24 cm-piel op my pienk roosknop. Hy skuif sy piel daaroor, sak af en druk sy tong in my poephol en begin suig.

Die genot wat ek nou beleef, kan ek aan niemand beskryf nie. Hy staan op en sit ‘n cockring oor sy piel en skag. Sy monster lyk nou drie keer groter en langer, die are bult uit. Hy beweeg na die houer met die room teen die muur en smeer my poephol met die room, druk sy vinger in en los bietjie van die wit room daar. Hy smeer room oor sy massiewe piel en vra of ek dink ek kan hom vat.

Ek snuif weer van die poppers. My brein sê: Naai my … naai my … naai my … en ek voel die genot van die piel wat in my opbeweeg. Hy begin stadig sy piel heen en weer in my te beweeg. Trek hom uit en vryf oor my pienk roosknoppie, druk hom in en pomp my weer. Die deur aan die onderent van die trappe gaan oop, Adrian bly aan steek. Die ou klim die trappe op en kom staan en kyk hoe ek gesteek word. Dit maak my nog meer jags en ek roep hom nader. Hy kom staan by my gesig sodat ek sy piel kan suig.

Adrian begin al vinniger te beweeg en ek voel sy piel se are word al dikker in my; sy asem begin jaag en hy trek uit. Sy piel begin met sarsies skiet. Die lewenskosbare vog skiet deur die lug op my bors en in my gesig. Die ou wat ek ‘n blowjob gegee het, sit ‘n kondoom aan, smeer sy piel room en hy begin my te naai. Adrian kom staan langs my en begin my piel te suig. Ek is nou so jags dat dit nie lank vat voor ek my vog in sy keel af skiet nie. Adrian se sout-soet kom lê op my gesig. Ek begin dit aflek terwyl ek hard genaai word.

Dit neem nie lank vir die man om te kom nie, en so is ‘n tydjie van genot gou verby. Ek beweeg af na die kroeg om weer vir my ‘n drankie te koop. Ek sit en drink dit stadig toe Rick kom en vra of ek nie wil saamkom nie. Daar is vyf ouens wat ‘n sesde saam wil geniet op die bed in die toring. Ek sluk my drankie af, want so ‘n kans kan jy nie verby laat gaan nie.

Dit is halfeen die nag toe ons besluit om terug te ry. Ná ongeveer ag naaisessies is my poephol rooi.




LitNet: 4 Oktober 2005

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.