GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Homofobie

Kariana Swart

vat ’n slukkie asem
saam met jou rook en ruk
jou fokken hartjie
vir my op
hierdie dag dat
ek breek
aan die bome en bloed
sien in jou polystyrene
bakkie(s)
vol kos en vol onregverdigheid
en verbeelding wat klein
-lik vir jou verklein
die mag van die duiwe
die traffic die bullets
die sagte hang van drugs
buite in die straat
bars lewens liefde
vir drank
vir dans
vir piel
vergeet maar nou
van my stukkie
lip wat jou raak
gevat het soos
jou oë my trap
in jou sadisme
jou size
jou straightness
reguit hemel toe
met jou in tow
slettend high
digtend weg
moer loud
lekker
is dit nie?
sappig
bars jy in my
hand soos ’n blink pruim
vrot
soos ’n verwurmde perske
vrugbare virgin
petty little head
kak jy in jou panty oor ons
gelykheid op aarde
verskil in hel
en hemel
weet jy vroumens
-vleis drup vloeistof
soos note: tasbaar
in dun dunner snybare
soet in sout in kookkonfyt
sal ek nie
buig voor die onderhouding
van jou ego
nie
kan jy my raak byt tussen
die gaan en dop en kom
tussen
jou tande sit die waarheid
van jou oorspronge
oor die maan
oor God
oor my keuses
woedes liefdes
hate en gate
in hierdie dag
vervreemd
vervang
verwagtend
aan ’n baring sonde
kan jy nie diagno-
seer kan jy my nie maak nie.

“Ek is ’n student op TUKS wat voorgee om onderwys te swot, van Jack Daniels hou en by Stones uithang. My contribution tot die samelewing is om gedigte uit te deel, nie threesomes nie.”

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.