GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Gays het nog nie by die waarheid van God uitgekom nie



Reinet Blom skryf:

Ek sidder as ek dink waarmee die mensdom besig is. Dit wat God haat en ’n gruwel in die oë van God is en wat teen Sy wet is - dit word goedgekeur deur die Christendom en die mensdom. Ps 5:6: “Die onsinniges sal voor u oë nie standhou nie; U haat al die werkers van ongeregtigheid.” Die volgende is ’n opdrag van God: Ps 97:10: “O Liefhebbers van God haat die kwaad!” ... Eksodus 23:2: “Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie.” Lev 18:22: “Met ’n manspersoon mag jy geen vleeslike gemeenskap hê soos ’n mens met ’n vrou het nie. Dit is ’n gruwel.” 1 Kor 6:10: “Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodsdienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.”

Wie is die mensdom om vir God voor te skryf wat is reg en wat is verkeerd? Hy het Sy Woord deur die eeue heen bewaar, sodat Sy volk dit kan behou en hulle volgens hierdie wette reinig en daarby hou, sodat hulle gered kan word. Rom 1:24-25: “Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer, hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.”

Daar is ’n groot verskil tussen om ’n gelowige te wees en om gered te wees. Hoe kan ’n mens gered wees as jy nie saam met jou Verlosser gesterf het, die verkeerdheid in jou lewe afgelê het en saam met Hom opgestaan het nie? Net die duur gekoopte bloed van my Verlosser kan jou reinig van alle sonde, net die Waarheid van God se Woord kan jou vrymaak. Joh 8:32: “En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”

Dit is vir my baie duidelik dat julle nog nie by die Waarheid van God se Woord uitgekom het nie.


4 Desember 2003

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.