LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust
PoësieNet is n
platform vir gepubliseerde sowel as ongepubliseerde skrywers. Voorleggings
(maksimum vyf gedigte op n keer) kan gestuur word aan gedigte@litnet.co.za.
Kopiereg bly by die bydraers. Klik hier vir
PoësieNet-riglyne. Ongelukkig kan geen terugvoer gegee word nie.
Nuut op PoësieNet: VersKliniek
Wat is die VersKliniek?
Ons vra vyf standaardvrae aan spesialiste op die gebied van die poësie. Hulle antwoorde kan jong digters help om hulle eie gedigte te ondersoek, die nodige inspuitings te gee, mooi te versorg en dan die wêreld in te stuur. Kyk uit vir die gedig wat elke spesialis-digter saam met die vrae op LitNet plaas.
Spoedige (ver)beterskap!
Madri Victor
Lees hier die eerste VersKliniek met Marlene van Niekerk.
Lees haar gedig, "nagpsalm"
SkryfNet VIII
Lees Joan Hambidge en Daniel
Hugo se keurdersverslae in SkryfNet
VI of Charl-Pierre Naudé en Johann
Lodewyk Marais s'n in SkryfNet
VIII.
Moenie die algemene wenke
aan voornemende digters misloop nie!
Gedagtes oor digters en gedigte: Johann Lodewyk Marais besin oor ons plaaslike poësie