PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Nico Mouton

Op al die meisies

Op al die kuise meisies
wat so toegewyd
by my gekniel
het
my immer so
met lus en les verniel
het!

Op
al die liewe lyfies
wat so trou
in al die hokkies
van die AJO
hul rokkies
vir my hoog gelig
het
my immer ywerig
tot vrome plig
verlei
het!

Op
al die Boere-meisies
wat met Boere-spiertjies
al te fraai
my tempel fiks gespan
gehou het
immer vlytig
net na bring en braai
verwys
het!

Op
al die vroutjies
wat luidrugtig
met hul boudjies
op my lyf
geblom
het
immer wakker
oor die akker
van hul heer
gekrom
het!

Op
al die marmer-oog
geleerde vlossies
wat ek nooit nie
kon beken
het
die sagte stukkies
chroom
wat steeks die klossies
preuts
vir die groter
droom
bewaar
het!

Op
al die engeltjies
met die vissie
dienlik
agterop geplak
voor ieder skelm streek
in diepte eers ’n
horing-oud Kaalvyns’e preek
immer die rammelrympie
voor die eet!


Op
al die sluwe tertjies
ja al die stouterds
van weleer
’n glasie hoog gelig!
loof die liefde
loof die heer!

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.