|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
LitNet's
Mission Statement: |
LitNet aims to provide a robust virtual home
to culture lovers and to stay ahead as the leading South African multicultural
online journal. As a broad cultural journal with an Afrikaans speaking heart
but an openness to a multicultural environment and living space, it accommodates
other languages such as Xhosa, English and Dutch. Now firmly established
within the Afrikaans environment, LitNet is committed to growing its English
and African language content. Because of its legitimacy within its niche
market, its marriage to established publishers, Arts Festivals and other
cultural institutions, as well as its unique texture and sound and conservative
expenditure, LitNet is set to keep on growing as a space for new writing
and vigorous socio-cultural opinion. Combining popular interactivity with
quality content establishes LitNet as a home for the homegrown philosopher
and the more highbrow intellectual.
Van die Uitvoerende redakteur
From the Executive editor |
|
|
|
Etienne van Heerden
Uitvoerende redakteur
Etienne van Heerden is hoogleraar aan die Universiteit van Kaapstad en
n internasionaal bekende skrywer. Hy is stigter en Uitvoerende redakteur
van LitNet.
redlitnet@mweb.co.za
www.etiennevanheerden.co.za |
|
Ronel Terblanche
Finansiële bestuurder
Ronel Terblanche behaal n BJuris aan Unisa. Sy was voorheen n
regsadviseur by SA Housing Trust en mediakoördineerder by die reklamefirma
PdeV. Sy was voorheen LitNet se produksie- en kantoorbestuurder.
ronelterblanche@absamail.co.za |
|
|
|
Sharon Jenkings (née Meyering)
Content Manager
Sharon graduated from the University of Cape Town with a BA in Southern
African Languages and a Master’s Degree in Afrikaans and Netherlandic
Studies. During her studies she was production manager and editor of Varsity,
UCT’s student newspaper. Her Afrikaans to English translations appeared in
The New Century of South African Short Stories.
sharon@litnet.co.za |
|
Naomi Bruwer
Inhoudsbestuurder
Naomi het n Meestersgraad in Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit
van Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste
het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie
jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n
nuwe uitdaging. Sedert verlede jaar Oktober was sy LitNet se SêNet-webmeester.
naomibruwer@litnet.co.za |
|
|
|
Madri Victor
SêNet-webmeester
PoësieNet-versorger
Madri Victor het haar Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch behaal waarna sy vir twee jaar in Engeland gewerk het. Met haar terugkeer was sy by verskeie kolleges betrokke as oa bestuurder en Afrikaans-dosent. Sy skryf in haar vrye tyd artikels en werk aan ’n Afrikaanse roman.
webvoet@litnet.co.za
|
|
Chris Brunette
Spesiale projekte
Chris Brunette se loopbaan begin in die tydskrifwese, waarna hy inhoudsbestuur
van verskeie webruimtes van Naspers en M-Web se Internetportale behartig.
Hy verdiep hom ‘n tyd lank in aanlyn-strategie en -bemarking vir die advertensiehuis
Foote, Cone & Belding. Hy verwerf sy MA in Afrikaans en Neerlandistiek
aan die Universiteit van Kaapstad in 2005.
|
|
|
|
Zani Botes
Nuusbrief
Zani is gebore, getoë en opgelei in Johannesburg (RAU en Vega), maar
het haarself in Kaapstad kom vind. Sy werk al jare in die internetbedryf,
maar haar passie vir die kunste het die oorhand gekry. Nou spandeer sy
haar tyd saam met mense wat ietwat anders na die lewe kyk. Sy vind inspirasie
in vriende, feeste, vryers en fiksie.
zani@litnet.co.za |
|
Erns Grundling
Spesiale projekte
Erns het sy honneursgraad in Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch gedoen en daarna sy gewig ingegooi by LitNet, van SêNet-webmeester tot Inhoudsbestuurder. Erns het verlede jaar die pos aanvaar as Inhoudsredakteur van die tydskrif Insig.
Dit was egter nie moontlik om LitNet heeltemal agter te laat nie en Erns is steeds betrokke by van ons spesiale projekte.
|
LitNet-kantoor: 021 886 5169 |
|