|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Hans Pienaar
is in 1955 gebore en studeer aan Tukkies, waar hy as redakteur van
die tydskrif Vlieg saam met die redaksie geskors is oor guitige stories
deur Koos Prinsloo en Johann de Lange. Hy vlug Wits toe en werk daarna by
verskeie koerante, onder meer as nuusredakteur van Vrye Weekblad.
As direkteur van Taurus-uitgewers redigeer hy Die Trojaanse Perd
(gekonfiskeer deur die polisie) en die antidienspligbundel Forces Favourites
(gekonfiskeer deur die End Conscription Campaign). n Kortverhaalbundel,
Die lewe ondergronds, verskyn in 1987 en in 1992 wen Die Derde
Oorlog teen Mapoch die Rapport-prys vir Nie-Fiksie. Van Hans
Pienaar se gedigte is in Nuwe Stemme 2 opgeneem.
Bestel Hans Pienaar se bundel Die taal van voëls by hanspienaar@mweb.co.za
|
|
|
Nuut Lofotensang (14/02/06)
Nuut Oslomities (14/02/06)
Nuut Tromsolo (14/02/06)
Nuut Vigelied (14/02/06)
Maaglandskap (29/06)
Gedeeltelike sonsverduistering (29/06)
Edenode (29/06)
Brugbeeld
Is vis
Kraaie in die bome
Engel in die tuin
Afgaanse vinke
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|