|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Selwyn Milborrow
is in 1967 gebore en woon tans in Overbaakens, PE. Sy eerste kortverhaal is deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging gepubliseer. Vanaf 1998 verskyn sy gedigte in Fanie Olivier se As die son kom oogknip, en Weaving the Fabric, 'n projek tussen Göteburg, Swede en Nelson Mandela Metropool, Port Elizabeth. Hy bied ook poësie werkswinkels aan by skole en doen gereeld voorlesings. Hy neem sedert 2003 deel aan die Woordfees van die Grahamstad Nasionale kunstefees. In 2005 is hy gekies om deel te neem aan die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole se poësie afdeling. Selwyn beoefen ook skilderkuns (olieverfskilderye) en neem einde 2005 deel aan 'n poësie/skilderkuns-uitstalling by die Kuhn-Boekkooi galery in PE.
Lees sy blog hier: http://www.poetryforlife.blogspot.com
|
|
|
Nuut !Xthui-Goab se goggatjies
Nuut Girl vannie flêtse
ontmoeting
geskiedenisles
a love so beautiful
elegie vir n digter
net jý
monoloog van n eensame
hierdie keer
winternaggedig
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|