|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Myra Lochner
verwerf die graad BA SMW aan UPE (1972). In 1990 ontvang sy die UPE Cultura-prys vir Poësie (1990) vir haar voorlegging Immortelles. Sy werk woordkreatief met kinders; ook met volwasse kinders (sy is ma van vyf). Taal is n voertuig tot harte, meen sy: gedagtes is gedigte. Myra Lochner wen die ope afdeling van die Skryfkompetisie van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (1995). Sy is stigterslid van die Vriende van Afrikaans op George en Taalkreatief (1997); voorts beoordelaar in die afdeling entrepreneurskap tydens die eerste Nasionale Afrikaans-ekspo (1998). Sy loods woordkreatiewe projekte, ook internasionaal. Haar gedigte verskyn in bundels van die Poetry Institute of Africa, Exsa Connector, SA Club of Atlanta en Taalkreatief. In 2000 gee sy self die bundel Kokervrug uit.
Opmerking van die PoësieNet-medewerker: Omdat Kokervrug nie n ISBN het nie, word Myra Lochner se gedigte in die ongepubliseerde kolom opgeneem.
|
|
|
Nuut Kariljon
Nuut Dood se donsige vonds
Nuut Die ragfyn Ariadne
Nuut Drie wyshede geoffer
Nuut Die afvaardiging
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|