PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



My lewe as jeugdige oppie platteland!

16 Junie herdenkingsgedigte

Kreatiewe Skryfkuns - 16 Junie 2006

Welverdiend Biblioteek
Fasiliteerder: Sarita Lewis – Gemeenskapsontwikkelingswerker

Welverdiend Biblioteek het die jeug genooi om Jeugdag kreatief te vier. Lees die kinders se gedigte oor hul lewens as jeugdiges oppie platteland!

Let wel: Plek-plek is die bydraes lig geredigeer, maar die idee was om so min as moontlik te verander.

16 Junie

Ons skool
Ons skool is baie netjies.
Ek hou van skool gaan.
Ek respekteer my onderwysers en my ouers
Ek speel lekka by die skool.
Juffrou hou van leer in die skool

*


Geskryf deur Tamlyn-Lee Visagie en Trevino Martin

ONS LEWE

By die huis …

Ons lewe baie lekker by die huis.
Ons hou ons huis baie netjies
Ons is baie gehoorsaam vir ons ouers
Ek is baie bly ons kry kos elke aand
Wat liewe jesus vir ons gegee het en ek is tevrede wat
My ma elke aand in my bord skep.


Ons jong lewe:

Ek is bly ek is nog jong want as ek oud is kan ek niks doen nie.
Ek geniet my jong-dae
Ek speel ek sing ek lag en ek glimlag vir mense
Wanneer ek kwaad word vir iemand
Slaan en skop ek niemand nie. Ek vra net verskoning.


My Skool: De Heide Primêr

My skool se hoof se naam is mnr. Reinicke.
Dit is baie lekker by die skool.
Ek respekteer die onderwysers. Somtye by die skool is kinders ongehoorsaam maar ek sê dankie vir die here dat ek mooi maniere het.


Geskryf deur Cameryne Thariema en Lee- Marlé

Ons Jeug Dag

Jeug is ‘n spesiale dag vir kinders.
30 jaar gelede het die mense in Soweto opgestaan teen wat hulle wil hê.
Kinders het regte …

  1. Kinders het die reg op goeie opvoeding.
  2. Kindes het die reg op voeding
  3. Kinders het die reg op goeie mediese sorg.

Die Mense in die kerk

  1. As die mense kerk toe kom dan is hulle netjies aangetrek.
  2. Die mense sing en bid in die kerk.
  3. Ons gaan kerk toe om vir Jesus te loof en prys.

Skooldae

In die skool leer ons verskillende goed.
Ons speel lekker in die skool.
Ons het verskillende juffrouens en menere.

Die naweek

NAWEEK 1: Ons gaan haal films uit en dan kyk ons dit.
NAWEEK 2: Gaan strand toe om die dag te geniet.
NAWEEK 3: Ons gaan na ons kerke toe.


Geskryf deur Mcayla Abrahams, Christiaan, Marcelle

Ons skool

Ons skool is De Heide Primêr.
Ons skool is die beste skool in die dorp.
Ons skool het speelgrond ook.
Ons skool het mooi plante in ons tuin.
Ons speel in ons mooi skool.
Ons skool is baie netjes.
Ek hou van my skool.

My ma en my pa

My ma se naam is Nettie Abrahams.
My ma is ‘n baie mooi mens.
My pa se naam is Derico Arense.
My pa is ‘n baie belangrike person.
Ek hou baie van my ma en pa.
Hulle is vir my belangrike mense vir my.
My ouers.

Ons bly in Suid-Afrika

Suid-Afrika is ‘n groot werêld. Suid-afrika is ‘n mooi werêld.
Suid-Afrika is die mooiste werêld in die hele land.
Ek was nog nooit in die bo werêld nie.


Geskryf deur Madré Alexander, Monique Abrahams, Simoné Adriaanse en Samantha Hendriks

My Naweek Tuis

My naweek begin na ‘n Vrydag se skooldag.
Ons almal trek ons skoolklere uit. Al ons maatjies kom bymekaar en besluit wat ons gaan doen.

Wat ons alles doen

    • Netbal speel
    • Skiptou speel
    • Kamertjie speel
    • Tennis slaan
    • Wegkruipertjie

By die skool

By die skool leer ons van kinders wat delmsmiddels misbruik.
Ons leer meer oor vigs.
Leer om vriendelik te wees


Regte en Verantwoordelikhede

Kinders het die reg op ‘n goeie opvoeding. En verantwoordelik om skool te gaan.
Kinders het die reg om liefde te hê en beskerming en die verantwoordelikheid om vir ander om te gee.


Geskryf deur Heiron en Calven

Ons vang vis

Ons vang vis
My pa vang vis op ‘n Sondag

My vriende !
My vriende is Heiron en Calven

My ouma
My ouma bak koek

My ma
Ek hou van my ma

My pa
Ek hou van my pa

My oupa
My oupa hou van my

My Papa hou van my
My ouers hou van my


Geskryf deur Keanan, Alex, Kyle en Gretchen

Die mense in ons lewe

Ons gaan kuier by ons mense in die Kaap.
My Ma: Ek is baie life vir my ma.
My Pa: werk by die Burgermeester
My Ouma: My ouma bak koek

‘n Lekkerskooldag

Dit is lekker by die skool.
Ons het lekker skoolgronde.
Ons kinders speel netbal, rugby en sokker.
Ons leer lekker by die skool
Ons skool se naam is De Heide Primêr
Ons skool het ‘n Boland speler.




LitNet: 12 Julie 2006

Het jy hierdie gedigte geniet? Lewer kommentaar aan webvoet@litnet.co.za, of stuur jou eie gedigte aan Danie Marais. Klik hier vir PoësieNet-riglyne.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.