|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Johann de Lange
(1959 — ) is digter, kortverhaalskrywer & resensent. Uit sy pen het
verskyn sewe digbundels (waarvan Akwarelle van die dors met die
Ingrid Jonkerprys & Wordende naak met die Rapportprys vir Poësie
bekroon is) & twee kortverhaalbundels, Vreemder as fiksie & Tweede
natuur. Hy het ook twee bloemlesings saamgestel: Soort soek soort,
‘n bundel met gay fiksie wat in die laaste 100 jaar verskyn het, & Die
dye trek die dye aan, ‘n bloemlesing erotiese gedigte wat hy saamgestel
het in samewerking met Antjie Krog.
Johann & sy longtime companion Christof woon op die oomblik tussen die
Durbanville wingerde saam met hulle drie katte, Toulouse, Yoshi &
Tsar. Johann werk steeds aan ’n digbundel voorlopig getiteld Meer
as een sin. |
|
|
Nuut Nadors
Minnesang van J Alfred Prufrock
Palinodes
Bolandse tafereel: laatmiddag
Herme
Vir Christof
Polshorlosie
Junkie-blues
Slawehuis & dam
Pentimento
Pethidiendroom
Hierdie is nie n oorlogsvers nie
Schrödinger se kat
Op n dag sal jou skrander kop
Ernst van Heerden (1916 1997)
Parende palings
Fragmente uit n Europese verblyf
Rupert Brooke (1887-1914)
Trip
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|