 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
 |

Hierdie is Vryepoortstasie.
Welkom by Perron 2
Ons wil graag in die komende paar weke die psige van Suid-Afrikaners as 'n nasie ondersoek en hoe ons almal geaffekteer is deur die verlede en hedendaagse gebeure, asook die gevolge van die pogings tot regstelling. Ons wil graag kyk na sekere tendense en neigings in die land vanuit 'n sielkundige en sosiologiese perspektief.
Ons is oortuig dat 'n mens beter begrip kan ontwikkel vir 'n situasie slegs as jy kennis dra van faktore wat daartoe gelei het. Die gewelddadige kultuur wat tans in die land heers, is 'n probleem wat veral vandag se jeug en hul toekomsvisie affekteer. Dit is nodig dat ons kennis dra van hoe ons verlede ook in die hede manifesteer.
Vryepoort is ’n werf wat uit gesprek gebore is en met gesprek gaan groot raak. Deesdae gee lesers maklik hulle menings in die elektroniese en drukpers, en hoewel dit alles deel vorm van gesprek, is Vryepoort se belangrikste bestanddeel die deel van ingeligte menings en standpunte.
Kortom gesê: in ons taal is ’n taal-probleem eerder ’n taal-geleentheid – ons “taal” is een van integrale inklusiewe veel-talige diskoers, omdat ons trou sweer aan Suid-Afrika. Die basispunt is dat niemand meer namens die jeug mag praat nie – die jeug begin nou self luidkeels praat. Jy kan net praat as jy vrae vra – ons leer dit gou.
Ons het afgeskop met die viering/herdenking van 16 Junie en ’n terugblik daarop. Die jeug van Suid-Afrika het gehelp om hierdie land vry te maak. Dis belangrik dat ons dit onthou, asook dat ons die voorreg om deel te wees van ’n vrye Suid-Afrika besef.
Lees gerus die verskeidenheid van bydraes hieroor elders op die blad.
Groete
Susan Samuel
Inhoudsredakteur |
Vryepoort
- Jo Prins: Our people once were warriors (24/08/2006)
Hoe sal ons ons kinders toerus om denkende, regverdige mense te wees in 'n opset wat heel dikwels nie dié waardes weerspieël nie?
- Rudi Buys: Between ‘want to’ and ‘getting there’: Youth and restorative practice (09/08/2006)
It is often argued that young people hold all the potential to bring life and energy to a process of change and growth, and yet young people are, at the same time, charged with irresponsibility, self-interest and apathy.
- Lauren Thys: 'n Generasie wat nie compromise nie (09/08/2006)
’n Baie belangrike punt om op dié stadium van kennis te dra: diegene wat nie skuldig voel nie, of wat wonder of hulle moet skuldig voel, is nie net meer een kleur nie. Waar dit voorheen ’n wit/swart-ding was, is dit nou ’n ekonomiese ding.
- Dora Scott: Hoog in die Afrikaanse toring (26/07/2006)
Hierdie mense noem hulself Afrikaners en dit blyk dat hulle hierdie gespreksforums nie gebruik om sinvol te debatteer oor die sake van die dag nie, maar as 'n platform waarop hulle hul vrese, tekortkominge en tenakominge kan uitbasuin.
- Carien du Plessis: Rape: crime or culture? (19/07/2006)
Most women in South Africa have a rape fantasy, a contingency plan for what to do if we should get raped. But while rape has often been considered in terms of value systems or ideologies, it is probably far more complex than that, writes CARIEN DU PLESSIS
- Mandy Rossouw: Suid-Afrikaners in Londen. Bang? Nooit. (18/07/2006)
"En dit is
die grootste vrees wat Suid-Afrikaners het oor huis toe gaan: om geweeg en
te lig bevind word. Want die bure se kind het nou óók foto's van London
Bridge en Trafalgar Square. "
- Mohammed Groenewald en Rudi Buys: Staan jongmense apaties teenoor sosiopolitieke diskoers? (13/07/2006)
"Die vrymoedigheid waarmee groot getalle jongmense hulle stem dik gemaak het oor wat in hulle omgewing aangaan, en hulle verdere optrede om verandering te bewerkstellig, is die kernvrae waarmee hulle nalatenskap waardeer word."
- Rudi Buys: Die landskap van Afrika Afrikaan (28/06/2006)
"Daar is ’n hele storie om te vertel oor die ontstaan van die inisiatief, waar die naam vandaan kom en hoe die idee eintlik tussen ’n klomp jongmense van regoor ons land ontwikkel en dinamies groei."
- Claudette Ndapandula Ferreira: Ila, ileni! Kom jy, kom julle!: 'n Ma van 1976 aan 'n kind in 2006 (28/06/2006)
"Saam struggle ons met die vrot vrugte van vigs, van kinders wat huishoudings aan die gang hou, hulle ouers begrawe en hulle jonger boeties en sussies grootmaak. Met die bosoorlog verby, woed 'n nuwe oorlog."
- Hanno
Botha: As 'n mens dan nou optimisties moet wees (27/06/2006)
"Dis met opset optimisties, want so baie van ons jongmense
staan juis apaties omdat ons sosiopolitieke omstandighede dikwels met pessimistiese
ondertone voorgehou word."
- Nico
Smith: Is dit enigsins moontlik vir wit Suid-Afrikaners, en dan veral wit
Afrikaners, om wit Afrikane te word? (14/06/2006)
"Dat so ’n onmenslike sisteem vir so lank orent gehou
kon word, bly een van die nog onbeantwoorde vrae uit die geskiedenis van Suid-Afrika.
Apartheid was niks anders nie as verskuilde rassisme wat die menswaardigheid
van swart mense in die hart aangetas het."
- Liesl Louw:
Is dit belangrik om anderkant die Suid-Afrikaanse grens te dink, oor 'n groter
realiteit? (13/06/2006)
"Suid-Afrika se groeiende rol in die res van Afrika is
besig om 'n fenomenale verskil te maak in die manier waarop besigheid gedoen
word, waarop mense hul eie kontinent sien en hoedat diplomasie gepleeg word."
- Jaco
Botha: Op pad na die Beloofde Land (08/06/2006)
"Vir almal wat glo “regstel” is onnodig en immoreel; vir
almal wat glo regstellende aksie is bloot apartheid in tru-rat, wil ons sê:
“Oumense moenie in die water mors nie, die kinders moet dit nog drink.”"
- Nico
Smith: Afrika Afrikaan: ’n kwart-eeu gelede (07/06/2006)
"Ons het almal geglo dat apartheid deur die Bybel geregverdig
word. Vir ons het dit egter nie beteken dat ons by die politieke beleid betrokke
was nie. Ons wou alleen met “suiwer” godsdienstige sake besig wees."
- Johan Pienaar:
Die Soweto-opstande en die posisie van Afrikaanssprekendes vandag
(06/06/2006)
"Miskien – en dié is ’n gewaagde
stelling – was die sigbare kettings wat apartheid om ons swart medeburgers
gedraai het, minder skadelik as die onsigbare kettings wat dit gedraai het
rondom die Afrikanergees."
- Wat moet
die jeug weet van vandag se politiek? (02/06/2006)
Adriaan Basson vertel vir ons. Lees
meer ...
- 16 Junie - Maak
dit nog saak? (31/05/2006)
Susan Samuel skryf oor hoekom 16 Junie vandag nog belangrik
is en hoe ons die 30ste vieringe behoort te benader. Lees
meer ...
- 16
Junie - Moet ek skuldig voel omdat ek nie
skuldig voel nie? (31/05/2006)
Maria Strydom skryf oor ons gemaklikheid in die nagevolge van
ons ouers se sondes. Lees meer ...
- annerkant
grense - Projekskets: AFRIKA AFRIKAAN
vrywilligersprojek (31/05/2006)
Rudi Buys skryf enkele eerste notas vir ons gesprek. Lees
meer ...
boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|