Godsdiens / ReligionArgief
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Sleutel tot die Sendbriewe

In die elektroniese era is die send-knoppie ’n wonderlike, maar gevaarlike instrument. In Bybelse tye was daar ook sulke “knoppies” — hulle is boodskappers genoem wat die briewe aan hulle persoon gedra het.
Briewe is maniere om te sê, te vra, te dink ...
Die SendBriewe word genommer: GM beteken Gerrit aan Murray, terwyl MG natuurlik Murray aan Gerrit spel.




Sendbriewe

  • MG5: Primêre religieuse ervaring is onlosmaaklik aan die natuur gekoppel (21 November 2003)
  • MG4: Sien dinge uit Pluto se perspektief (21 November 2003)
  • GM4: Is ’n “Funky” teologie wat ons nodig het?
  • MG3: Metafisika onwaar indien abstrak tussen God en mens onderskei
  • GM3: Almal is deesdae teen metafisika
  • MG2: Jy's in die kol met die Boere-blues
  • GM2: Daar is geen twyfel dat die spoke loop nie
  • MG1: Teologie as spookstories?
  • GM1: Die Bybel is ook die ene briewe



    Gerrit BrandGerrit Brand is as post-doktorale genoot verbonde aan die Departement Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch. In dié hoedanigheid doen hy tans navorsing oor filosofie en taalpolitiek. Sy eerste boek Speaking of a Fabulous Ghost: In Search of Theological Criteria, with Special Reference to the Debate on Salvation in African Christian Theology het in 2002 by die Frankfurtse uitgewer Peter Lang verskyn. Hy het teologie en filosofie studeer aan die Universiteit van Pretoria en die Universiteit Utrecht en ook navorsing gedoen oor die apologetiek van CS Lewis en waarheid en objektiwiteit in die teologie-as-wetenskap. Hy het verder kerklike en onderwysfunksies vervul, onder andere in Thohoyandou in Limpopo, en is aktief in die Taalsekretariaat en die Meertaligheidsaksiegroep. Hy vertaal gereeld akademiese tekste en skryf artikels vir vaktydskrifte en die populêre pers. Hy is getroud met Lucia en hulle het twee seuns, Simon en Arend.

    Murray Hofmeyr (gebore in 1958) is die man van Lientjie (Smith) en die pa van Andrew, Heleen en Joanie. Hy doseer Filosofie (sedert 2000) en Godsdienskunde (sedert 1989) aan die Universiteit van Venda vir Wetenskap en Tegnologie. Hy is ook ’n tentmakerpredikant in die Tshilidzini-gemeente van die Verenigende Gereformeerde Kerk. As medestigter van die Southern African Student Volunteers (SASVO) is hy betrokke by gemeenskapsontwikkeling. Sy teologiese doktorsgraad het hy verwerf met ’n proefskrif getiteld ’n Teologie van die Verlange. Concupiscentia in die Politieke Teologie van Johann Baptist Metz. Om in sy kajak te wees, is een van sy gunsteling aktiwiteite. Die ander is bergfietsry en verkenningstogte in die Soutpansberg met sy tuisgeboude jeep. Akademies stel hy veral belang in die dialoog tussen Afrika en die Weste, ontwikkelingsteorie, en die geskiedenis en sosiologie van idees.




    to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.