Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Welkom by LitNet se feesblad, die tuiste van ons kunstefeeste

Feesnuus | Festival news

Klik op 'n skakel hieronder om 'n fees se webtuiste te besoek of rol af vir kitsinligting oor elke fees.

Suidoosterfees | Woordfees | Winternachten | Time of the Writer Festival | Absa KKNK | Cederberg Kunstefees | Cape Town Book Fair | National Arts Festival | Volksbladfees | KaNasie | Gariep Kunstefees | Aardklop | Cape Town International Jazz Festival | Rittelfees | Versindaba


Cederberg Kunstefees 27 - 30 April 2006

Almal gaan bossies!

Kom geniet 'n naweek se vermaak en feestelikheid saam met die mense van Clanwilliam en die Cederberge!

Die Cederbergfees se hoofdoelwit is om die kunste na die platteland te bring. Stalletjies, wedstryde, vertonings, opvoerings en enterpreneurskap het tot die basis van die fees bygedra. Verder omvat dit die viering van 'n streekkultuur, ontwikkeling van ekonomiese groei en 'n uitdaging tot transformasie. Die fees is alombekend om sy Afrikaanse kultuur. Die strewe na transformasie en sosio-ekonomiese opheffing blyk in die verandering van die fees se inhoud naamlik 'n klemverskuiwing van 'n eksklusiewe Leipoldt-gefokusde viering van kulturele erfenis tot 'n geleentheid en uitnodiging vir almal om deel te neem.

Die Cederbergfees is ‘n kuierfees! LitNet gesels met feesorganiseerder Ilsé Lochner.

Lees meer | Program | Verblyf | Navrae & besprekings | Feesterreinkaart |


Cape Town Book Fair 17 - 20 June 2006

A new fair is born

Starting in 2006 as an annual 4-day event, the Cape Town Book Fair will showcase leading international and local publishers in the heart of the booming South African market. Thanks to Cape Town’s incomparable location as well as the technical, financial and international marketing support of the Frankfurt Book Fair and the Publishers’ Association of South Africa, the fair is expected to attract thousands of visitors in its first year and, in the long-term, is envisaged to become a regular “must attend” event on the international cultural calendar.
Read more | Programme | Exhibitors


National Arts Festival: Grahamstown 29 June - 8 July 2006

Festival feast for all tastes

'You can't have too much of a good thing' might well be the motto at the National Arts Festival Grahamstown. Two Festivals, actually. The Main Programme is carefully balanced and packed with prestigious performers presenting innovative indigenous works and international successes. Then there's The Fringe… Whirling in every direction, anything goes as long as it shows, and somehow the art of shopping at hundreds of stalls gets mixed up with it - even camels, belly dancers and bagpipes.

Plan your trip now: Have you always meant to go the National Arts Festival in Grahamstown, and never got there? Well now is your chance to plan a trip to the beautiful Eastern Cape and experience the best of South African arts and culture. (26/04/06)
Read more | Tips & Pointers | Accommodation


Volksbladfees 11 - 16 Julie 2006

Kunstefees in Bloemfontein

Besonderhede oor vanjaar se fees word hier geplaas sodra dit beskikbaar is.


KaNasie 21 en 22 Julie 2006

SA Musiekfees in Kanada

Die 4de jaarlikse Suid-Afrikaanse Musiekfees, KaNasie 2006, word gehou oor twee dae, 21-22 Julie 2006, in Canmore, geleë in die Rockie Gebergtes, een uur wes van Calgary. KaNasie, ‘n familiefees, word georganiseer deur die nie-winsgewende Springbok Kulturele Assosiasie en is gebore uit 'n behoefte om Suid-Afrikaanse musiek lewendig op Kanadese bodem (spesifiek in Alberta) te hoor.
Lees meer | Feesreëlings | Verblyf


Gariep Kunstefees 30 Aug - 2 Sep 2006

Kunstefees in Kimberley

Besonderhede oor vanjaar se fees word hier geplaas sodra dit beskikbaar is.
Aansoekvorms: Produksies 2006


Kuier by Aardklop

Aardklop 26 - 30 September

Aardklop is ’n jaarlikse nasionale kunstefees wat hom wil onderskei as ‘n kunstefees van top-gehalte in Suid-Afrika. Aardklop lewer 'n konstruktiewe bydrae tot die viering en ontwikkeling van die kunste in die algemeen in Suid-Afrika, binne ’n universele konteks.

Aardklop bied veral ’n platform vir die skeppingskrag en talent van kunstenaars uit eie bodem. Dit is ’n toonvenster van die beste van huidige en ontwikkelende kunstendense in Suid-Afrika en die wêreld, en sluit ook die klassieke in, dikwels met ’n nuwe baadjie. Ons skep die geleentheid vir opwindende, opkomende talent om saam met gevestigde kunstenaars voor bestaande en nuwe Suid-Afrikaanse gehore op te tree.
Lees meer | Feesprogram | Verblyf


Rittelfees 25 - 29 Oktober 2006

'n Fees wat poog om die Matzikama Distrik aan die Weskus op te hef. Die Matzikamma Rittelfees is ook 'n geregistreerde Artikel 21-maatskappy. Die belangrikste uitgangspunt van die Rittelfees is dat dit 'n gesinsfees is. Van ouma tot agterkleinkind sal iets kry by die fees waarvan hulle hou. Nog 'n wenresep is dat alles op een terrein is. Een ingangsfooi = 'n magdom pret & plesier.
Lees meer | Aansoekvorms: Stalletjies | Verblyf


Besoek die Suidoosterfees

Suidoosterfees Januarie 2007

Meer inligting oor 2007 se Suidoosterfees sodra dit beskikbaar is.

Lees meer | Feesprogram | Besprekings


Woordfees 6 - 12 Maart 2006

Dis storietyd by Woordfees 2006!

Die sewende Woordfees (6- 12 Maart) se tema is “Stories” en dié fokuspunt word goed omskryf deur Annatjie Melck van Muratie-wynlandgoed se wenslagspreuk: “Fluit-fluit, dis storietyd.”

In die meer as 80 produksies gaan stories van alle kleure en geure vertel word, wat tot ’n wye spektrum feesgangers sal spreek. Die jaarlikse skrywershoogtepunt, die Skrywersgala, spog met voorste outeurs soos PG du Plessis, Elias P Nel, George Weideman, Abraham H de Vries, EKM Dido en Rachelle Greeff. Tydens dié multimedia-produksie, saamgestel deur Juanita Swanepoel, sal nie net die skrywers se stories feesgangers boei nie, maar vertel die musiek en kort dramatiserings hulle eie verhale.
Lees meer | Feesprogram | Besprekings


Winternachten 6 - 13 Maart 2006

Internationaal Literatuurfestival Den Haag

Werelden in Ontmoeting is het thema van het Internationaal literatuurfestival Suriname, dat de Schrijversgroep 77 in samenwerking met Winternachten organiseert. Het is de tweede keer dat Winternachten overzee gaat naar Suriname. Vier schrijvers reizen mee: Manon Uphoff uit Nederland, dichter Tan Lioe Ie uit Bali, Erich Zielinski uit Curaçao en dichteres Diana Ferrus uit Zuid-Afrika. Ze zullen samen met hun Surinaamse collega-auteurs en schrijvers uit Frans Guyana, Brazilië en Vlaanderen optreden in Paramaribo en de districten Saramacca en Para.
Over Winternachten | Programmaoverzicht | Archief


Time of the Writer Festival 20 - 25 March 2006

9th international writers' festival

The Time of the Writer Festival takes place from 20 to 25 March in Durban and featured writers include Nigerian, Chris Abani, outspoken American journalist Eliot Weinberger, Bernardine Evaristo from the United Kingdom and Amitav Ghosh from India amongst others, as well as South Africans Eric Miyeni, Kagiso Lesego Molope, Marguerite Poland, Ishtiyaq Shukri, Nakanjani Sibiya, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach and the provocative cartoonist Zapiro. The continent of Africa further supplies a diverse spread of writers and these include, the Angolan José Eduardo Agualusa, Brian Chikwava from Zimbabwe, Patrice Nganang from Cameroon, and from Uganda Monica Arac de Nyeko. Ayu Utami from Indonesia, and Abdelkader Benali, who represents both Morroco and the Netherlands, give futher global reach to the festival's interactions.
Read more


Besoek die Suidoosterfees

Cape Town International Jazz Festival 31 March - 1 April 2006

Latest additions to the festival bill (23/02)

The 7th annual Cape Town International Jazz Festival, which is now acknowledged as the biggest Jazz event on the African continent, will once again take place at the Cape Town International Convention Centre (CTICC) on Friday 31 March and Saturday 1 April 2006.

Festival director Rashid Lombard and his organisation team, espAfrika (Pty) Ltd, are more than confident that the 2006 staging of this popular festival, which has become affectionately known as "Africa's Grandest Gathering", will be as successful as the previous festivals and will again feature a world-class line-up of jazz and jazz-related artists.

Read more | Festival programme | Bookings


Absa KKNK 1 - 8 April 2006

Dit gons by vanjaar se Absa KKNK

‘n Interessante nuutjie by vanjaar se Absa KKNK op Oudtshoorn is ‘n besprekingsforum in ‘n hele nuwe gedaante waar kopstukke gedebatteer gaan word oor alles wat almal in die land aan die praat het. Die besprekings beloof om meer as een feesganger witwarm onder die kraag te laat …
Hier gaan gróót en hárd gepraat word: Kyk waaroor gaan daar gedebatteer word. (16/3/06)

Die bekende aktrise Illse Roos is by vanjaar se Absa KKNK vir die eerste keer in jare weer terug op die verhoog met ‘n kabaretvertoning, Blou Kafee.
Dis die heel eerste keer dat Illse op ‘n verhoog by die Absa KKNK te sien gaan wees. Lees meer hieroor. (16/3/06)

Some Mothers' Sons, die jongste werk van die veelbekroonde dramaturg Mike van Graan is ‘n klassieke voorbeeld van hoe mense wat in die apartheidsera grootgeword het, nou moet sin maak van ‘n gemeenskap wat bewonder word vir sy politieke en ekonomiese voortuitgang, maar waar die skeiding tussen ryk en arm ál groter word en geweld daagliks toeneem.
Lees meer oor Mike van Graan se jongste drama. (16/3/06)

Een van die produksies by vanjaar se Absa KKNK wat nou al op almal se lippe is, is die vlagskip-produksie Hedda Gabler.
Rolanda Marais speel die hoofrol. (22/3/06)

Die Raad van Direkteure van die Absa KKNK het onlangs by ‘n vergadering in Stellenbosch alle belangegroepe genooi om saam met die organisasie vir grondwetlike leiding by die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe aan te klop vir die ontwikkeling van ‘n waardestelsel wat in lyn sal wees met die regte en verantwoordelikhede wat in die Suid-Afrikaanse grondwet vervat is.
Lees meer hieroor en hoe dit die Absa KKNK se standpunt oor die optrede van Fokofpolisiekar raak (24/3/06)

Dis nie aldag dat 'n mens die kans kry om halflyf binne die skeppingsproses te staan en te sien hoe 'n visuele kunswerk voor jou oë ontvou nie.
Lees meer oor Trek, Absa KKNK se opwindende nuwe eksperimentele teater (24/3/06)

Die instituut beplan ook ‘n groot verskeidenheid kursusse vir die toekoms: kunstebestuur (gevorderd), bemarking in die kunste, teaterbestuur, produksiebestuur en arbeidsverhoudinge in die kunste is van die kursusse wat reeds ontwikkel word.
Lees meer oor Artéma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling van die Noordwes-Universiteit (24/3/06)

In Krit: Duik vir cover, hier kom nog stank-klanke! - Jan Gerber oordeel oor al die klanke te kry op die KKNK (3/4/06)

In Krit: Aweregse Meneer Man maak oeroue storie nuut - Jan Gerber lewer kommentaar oor die toneelstuk Man (3/4/06)

In Krit: Boks praat voort in homo-erotika-gesprek - Jaco Botha beveel die toneelstuk Boks aan (4/4/06)

In Krit: Omamie stuur jou op vér reise - Jaco Botha klink 'n glasie whisky by Friends of the Malts (5/4/06)

In Krit: Meesterlike samesyn van kleurvolle mense en stories - Marenet Jordaan skryf oor die grensverskuiwende Imbumba/Samesyn (5/4/06)

In Krit: De Beer maak maagspiere baie, baie seer - Jaco Visser vertel meer oor Frank Opperman se skreeusnaakse eenmankomedie Meneer de Beer (5/4/06)

In Krit: Dis 'n gespartel om aandag in kunssee – “Het enigiemand nog ‘n idee?” - Jaco Botha (6/4/06)

In Krit: Nederig van stasie na stasie - Riaan Smit (6/4/06)

In Krit: Groot inspirasie uit groot beperking - Ingrid Lehmensich (6/4/06)

In Krit: Wat is teater in elk geval? - Jaco Visser (6/4/06)

In Krit: Verkoopte slavin beleef lief en leed: Egoli-ster bewys haarself as volwaardige aktrise in veeleisende teaterstuk - Ingrid Lehmensich (6/4/06)

Jaco Botha oor die pas afgelope Absa KKNK: 'n Fees van uiterstes (12/4/06)


Feesprogram | Feesdatums 2007 |



boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.