GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Klik hier vir die wenners van die kompetisie ...




SÊ NOU GAYS MAG TROU ...


Fantasties wonderlik!
Walglik en verwerplik!
Wat van biseksueles? Bigamie vir hulle?

Stuur jóú reaksie in minder as 800 woorde aan Danie Botha: dbbotha@mweb.co.za of faks: 021 4230030 tot 15 Oktober. Jy word gepubliseer, en wen dalk ’n boek.
FRANCOIS LOOTS se roman oor ’n Suid-Afrikaanse gay man se soektog na liefde in China, onder meer by ’n getroude man, Lente in Beijing, word met die komplimente van Tafelberg-Uitgewers toegeken aan die opwindendste, indringendste e-pos ten gunste van gayhuwelike en oor die biseksuele standpunt (twee pryse). DALENE MATTHEE se laaste Bos-roman by Tafelberg-Uitgewers waarin ’n jong vrou haarself vind en haar binne haar huwelik laat geld, Toorbos, kan gewen word met die beste afkeuring van die moontlike nuwe soort huwelike.
Die drie wenners sal aangekondig word teen die einde van Oktober om Gay@Litnet se eerste verjaardag te vier. Tot dan sal die menings hier en op SêNet te lees wees.
Danie Botha

  • Daar’s plek in die hemel vir straights
  • Gayhuwelike onbybels
  • So voel straights, Neil
  • Om alleen door het leven te moeten …
  • Ja, dit is sonde!
  • Ek wonner mos nou net oor ’n paar dingetjies …
  • Die antwoord na ’n duisend vergane verhoudings?
  • Dis boerekak
  • Om te trou of nie te trou nie — dis nie die vraag nie
  • Nee, Ilze, nee
  • Viva die gayhuwelik, viva!
  • Daar is te veel leemtes in gays se verhoudings
  • Trou is hoesgoed aangee drie-uur in die oggend
  • Trou is nie ’n gay-konsep nie
  • Baie vrae met min antwoorde
  • Net God mag besluit
  • Daar is nie ’n middeweg nie
  • Ek dink dis piele
  • Begin by die fonteine van emosies
  • Pollyanna sê nee vir gays wat wil trou
  • Ek dink dit is wonderlik

  • boontoe / to the top

    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.