|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Sound Bites
Bite 11: 'n T-Bone, 'n vet seun, 'n troeteldierwinkel, pyn en 'n agterkamer (31/08/06)
Bite 10: Van 'n reggae-rabbi tot 'n idioolpop (17/08/06)
Bite 9: Musiek om by te quando-kwaito-quando-kwela (26/07/06)
Bite 8: Troumusiek (06/07/06)
Bite 7: Internet-slet, o internet-slet … (01/06/06)
Bite 6: Verderflike verleidings (03/05/06)
Bite 5: Soetmelk-kasies vir verlore nasies en tamatie-sosaties vir lekker generasies (20/04/06)
Bite 4: Dié Nina is gewis geen soetjiespoep-ballerina
(04/04/06)
Bite 3: Van ‘n geslypte diamant
tot rowwe straatgatte (08/03/06)
Bite 2: Cash in! (15/02/06)
Bite 1: Van die Afrikaanse pop tot die
postalternatiewe Goth-chick (24/01/06)
Theunis
Engelbrecht was van 1988 tot 1999 die skrywer van die oneerbiedige
poprubriek Pop-Opskop in Beeld - wat selfs eenkeer vir
PW Botha so ontstel het dat hy die direksie gevra het om van hom ontslae
te raak. (PW kon dit nie regkry nie). Daarna was Engelbrecht musiekregisseur
van die program Regstellende Satisfaksie op Punt Geselsradio. Hy
het ook vir verskeie tydskrifte geskryf en is tans 'n nagsubredakteur by
Die Burger in Kaapstad. Hy is die skrywer van die digbundels 'n
Gedig is so onskuldig soos 'n eier en Skreeuparadys, die jeugverhale
Kinders van die kierangsee en Boys of summer en die novelle
Om 'n laaitie te maak. Van sy werk is ook in verskeie bloemlesings
opgeneem, soos onder meer SA in poësie/SA in poetry, Poskaarte,
Groot Verseboek, Granaat, Skryf asseblief terug
en Party van ons. Hy het ook saam met Die Naaimasjiene die CD's
Die saai lewe en Live uitgereik. |
to the top / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|