 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
 |

 |
|
Koos
Kombuis skryf reeds in die laat 70's en vroeė 80's as André Letoit.
Hy publiseer verskeie digbundels en romans by die destydse Perskor. Sy roman
Somer II word beskou as die eerste punk-roman in Afrikaans. Hy is
ook bekend vir sy "little magazines" in die 80's.
In 1987 begin sy loopbaan as sanger met 'n demo-kasset, Ver van die Ou Kalahari, wat by Shifty Records verskyn. Saam met Johannes Kerkorrel en Bernoldus Niemand onderneem hy die Voėlvry-toer op verskeie kampusse en ander venues regoor Suid-Afrika. Hierdie revolusionźre beweging laat hom in die sop beland by die destydse Veiligheidspolisie en die ou regime, maar bevestig sy kultusstatus.
Hy het reeds 'n outobiografie - Seks en Drugs en Boeremusiek - die lig laat sien. Hotel Atlantis en die omstrede The Secret Diary of God is van sy mees onlangse romans. Hy het ook reeds twee rubriekbundels agter sy naam.
Deesdae is Kombuis 'n bekende sanger en rubriekskrywer vir Rapport, LitNet en verskeie ander publikasies.
|
R100
per afdruk - slegs 15 eksklusiewe afdrukke per skrywe
Koos Kombuis: Uit
die tweede reën

|
>
volgende in die reeks> |
|
|
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieėl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|