|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
|
|
Jeanette
Ferreira voltooi haar skoolloopbaan aan die Hoėr Landbouskool Merensky
en verwerf later die grade BA Honneurs en MA aan die Universiteit van Pretoria
en 'n PhD aan Rhodes-Universiteit.
Vanaf 1977 tot 1983 doseer sy Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van die Noorde. Hierna was sy vir drie jaar as uitgewer by Perskor werksaam. Vanaf 1986 tot 1992 doseer sy Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Zoeloeland, waar sy as professor aangestel is. In 1995 en 1996 dien sy ook as professor aan die Universiteit van Vista. In 1988 en 1989 was sy voorsitter van die Afrikaanse Skrywersgilde. In 1989 was sy 'n lid van die Suid-Afrikaanse afvaardiging van kulturele verteenwoordigers wat die ANC in die buiteland onder beskerming van Idasa ontmoet het.
Sy publiseer 12 boeke in verskillende genres. Haar prosa strek van populźre liefdesverhale tot verwikkelder werk wat aan universiteite voorgeskryf is. Haar vroeėre werk het 'n sterk politieke inslag en sentreer om die demokratiseringsproses in Suid-Afrika, maar haar latere werke konsentreer op die groter menslike vraagstuk van oorlog. Haar verwikkelder werk strek vanaf wetenskapsfiksie met die paleontologie as agtergrond tot resente oorlogsituasies. 'n Literatuur wat vir die breėr gemeenskap toeganklik is, is haar ideaal.
|
R100
per afdruk - slegs 15 eksklusiewe afdrukke per skrywe
Jeanette Ferreira: Uit
Babette
|
>
volgende in die reeks> |
|
|
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieėl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|