PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



sonder ‘n naam

George A Hill

jou gedagtes lê na aan my
soos daai môre toe ons een was
en diep binne jou het ek verdwaal
na ‘n hemel-blou-oranje poort
‘n canvas van ons liefde lê tussen ons siele en ryk uit na mekaar,

die smaak van liefde

soos gulsige tonge wat oorryp pruime proe en taai spore nalaat,
dae later steeds wandel jy deur my gedagtes
kieste vol verrukking

die tasbaarheid van liefde

jy sit op plekke
ryg jou vingers deur die grond
speel met die sand
die modder kleef aan jou hande, arms en elmboë
glad tussen jou tone
die reuk van aarde jaag jou altyd na.

die klank na liefde

soms wil ek net jou stem hoor
jou kielie-lag
so diep uit jou onderste uit
waar jy jou alles blootlê
sonder skerm
met ope arms

die sig na liefde

ek kyk na jou
hoe die boeke jou toevou
jou naakte lyf daaronder so weerloos
so sag en fyn
so glad
tussen die blaaie vind jy altyd vrede
en om die hoeke van jou mond staan lagduiweltjies en loer
hulle terg mekaar weerbarstig

ek skryf al lank oor liefde
ek skryf al lank oor jou
soms maak ek my oë styf toe en smile
dis altyd net ek en jy
en ek ken nie eers jou naam nie ...



LitNet: 30 Mei 2006

Het jy hierdie gedig geniet? Lewer kommentaar aan webvoet@litnet.co.za, of stuur jou eie gedigte aan Danie Marais. Klik hier vir PoësieNet-riglyne.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.