|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Die Mont du Toit Kelder Wyngedig-kompetisie
NB: Die Mont du Toit Kelder Wyngedig-kompetisie het gesluit. Geen nuwe gedigte word dus aanvaar nie.
|
“Die eed’le Wyn! Wie
drink daarvan,
Die bly, voorwaar, ’n edelman.”
— AG Visser |
“Miskien sal ek die wingerd prys
en nooit meer van hom drink
en net in ’n verbeelde glas
die koel gedagte skink.”
— NP van Wyk Louw |
|
|
“Ek het jou verruil vir ’n droom
van ’n duisend kontinente
nou sien ek my glas se boom
en ek tel my laaste sente.”
— Koos Kombuis |
Skryf n gedig oor wyn en wen R5 000!!!
Is die lewe alleen digterlik as n mens bietjie dronk is? Is die mond soms te gewyn om pyn nie te voel nie? Hoe sal jy die wingerd prys?
LitNet, in samewerking met Mont
du Toit Kelder en Tafelberg-Uitgewers,
bied aan jou die geleentheid om boekpryse en R5 000 kontant los te slaan
in die Mont du Toit Kelder Wyngedig-kompetisie. Afgesien daarvan
kan jou vers (en naam!) ook pryk op die etikette van Mont du Toit Kelder
se wyne, wat regoor die wêreld uitgevoer word!
Al wat jy moet doen, is om verse oor wyn of die wingerd voor te lê. Die kompetisie duur vier
maande, maar val sommer dadelik weg, want daar is heerlike maandelikse
boekpryse te wen, met die komplimente van Tafelberg-Uitgewers.
Hier is die boeke en CD-ROM wat Tafelberg-Uitgewers vir die kompetisie beskikbaar gestel het:
25 eksemplare van Die baie ryk ure (TT Cloete)
25 eksemplare van Die asem wat ekstase is (Sheila Cussons)
25 eskemplare van Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte (Gerrit Komrij)
12 eksemplare van die interaktiewe CD Verswêreld
Ná vier maande word die algehele wenner aangekondig, wat met n
allemintige R5 000 wegstap, met die komplimente van Mont du Toit Kelder.
Die kompetisie is oop vir alle digters, gepubliseerd sowel as ongepubliseerd.
Stuur alle gedigte aan Nèlleke de Jager by nelleke@yebo.co.za.
Alle temas rondom wyn of die wingerd is welkom en kan odes, drinkliedere en selfs tirades oor dronkverdriet en babbelas insluit.
So moenie op jou laat wag nie, klink n glasie en laat die verse saam met die voggies voortvloei!
Wenners!
Nuut: Hierdie maand se wenners!
Mont du Toit-prys :
Jan van Tonder vir Die beste van twee wêrelde
Hoog in die takke-pryse:
Elzabe Kritzinger vir Hartland
Bruno Andries vir Ontbyt
Kate vir Morning after
Merwe Scholtz vir Ons lig die kelkie
Teresa Moolman vir so bek moet wyn kry
Tenel Reivilo vir suidoos
Wenners vir Junie
Mont du Toit-prys:
Johann de Lange vir Wynboer
Hoog in die takke-pryse:
Ilna Stander vir vrugtige berou
Pirow Bekker vir skink is nie volmaak nie
Jan van Tonder vir oplossing vir 'n droëbek
Hennie Aucamp vir Drinkgelag
Adolph van Coller vir die bome is vol somer
Willie Kühn vir die passie van eliza meiring
René Bohnen vir poetry news
Jannie Malan se ontkurking
Wessel Pretorius vir water & vuur
Nanette van Rooyen vir Korrelasie
Louis Esterhuizen vir In die vat
Tweede maand se wenners:
Hoog in die takke-pryse:
Jan van Tonder se Van self sprekende
André Kotzé vir wynkwatryn II
Rooi Charles se laataandlamentasie
Jaco Botha vir Heildronk
Anoniem vir As proe sy lêplek kry
Elna van der Merwe vir sit-sit so
Adolph Jonker vir wyn
Adolph van Coller vir wynvers
Christo Nel se wynwee
Kleinboer se Voorsorg
Lenda Swart vir Die beste in die kontrei
Lize de Kock se omdat
Teresa Moolman se die hele storie
Elzabe Kritzinger se alle soene
Jaybee Roux se Spinnekop
Eerste maand se wenners!
Mont du Toit-prys:
Hennie Aucamp se Die roemer, die wyn, die karaf
Hoog in die takke-pryse:
Kabous Verwoerd vir Wyn
Johann Boshoff vir In vino veritas
Heinrich J Louw vir Vergetelheid
Zandra Bezuidenhout vir Wording
Elzabe Kritzinger vir My liefde is
Peter Verster met Wie
Joan Hambidge vir Die waarheid lê in die bottel
Francois Jonker vir Ode aan n merlot
Adolph van Coller vir Vyfde element
Jo Prins vir laatoes
Piet van Rooyen vir wyndrinkers
Christa Jonker-Jordaan vir Laatoes
HP van Coller vir Wynode
Hier is die name van die eerste tien deelnemers, wat elk n eksemplaar van Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte (Gerrit Komrij) ontvang:
Kabous Verwoerd
Johann Boshoff
Heinrich J Louw
Pieter Reyneke
Myra Lochner
Zandra Bezuidenhout
Carol Lombard
Selwyn Milborrow
Jasper van Zyl
Pieter Verster
Reëls:
Die kompetisie duur van 15 Februarie 2004 tot 15 Junie 2004.
Slegs Afrikaanse gedigte word aanvaar.
Beoordeling geskied deur Nèlleke de Jager, in samewerking met die LitNet-redaksie.
Alle gedigte wat voorgelê word, sal op hierdie ruimte gepubliseer word. Digters gee aan Mont du Toit Kelder die kopiereg om hul gedigte of gedeeltes daarvan
sonder vergoeding op die kelder se wynbottel-etikette en promosiemateriaal
te gebruik, op voorwaarde dat hul naam daarby gedruk word.
Daar is geen lengtevoorskrifte nie, en die enigste bepaling wat geld, is die onderwerp: wyn.
n Digter mag n maksimum van vyf gedigte inskryf. Verse
kan ingestuur word aan nelleke@yebo.co.za.
Gedigte
Alle materiaal wat vir die Mont du Toit Kelder Wyngedig-kompetisie ingestuur word, word op hierdie blad gepubliseer. Geen vooraf-keuring vind plaas nie.
NB: Die Mont du Toit Kelder Wyngedig-kompetisie het gesluit. Geen nuwe gedigte word dus aanvaar nie. Hou LitNet dop vir die aankondiging van die wenners!
Nuut! Aggenbacht, Joan (22/06/2004)
Albertyn, Collin (28/05/2004)
Andries, Bruno (14/05/2004)
Nuut! Anker, Johan (24/06/2004)
Anoniem (01/05/2004)
Anoniem, B (01/04/2004)
Nuut! Aucamp, Hennie (22/06/2004)
Nuut! Baardt, Joss (24/06/2004)
Baartman, Wilmare (17/03/2004)
Badenhorst, Bonita (01/04/2004)
Barkhuizen, Pieternella (06/05/2004)
Nuut! Bekker, Pirow (22/06/2004)
Berg, Marius (15/06/2004)
Bester, Inneke (11/05/2004)
Bezuidenhout, Zandra (09/04/2004)
Nuut! Boekenhout, Lenka (22/06/2004)
Bohnen, Rene (02/04/2004)
Booysen, Erna (01/04/2004)
Boshoff, Johann (16/02/2004)
Botha, Jaco (06/05/2004)
Botma, CJ (03/06/2004)
Brand, Ronelle (14/05/2004)
Nuut! Bresler, Steven (29/06/2004)
Britz-van Ryneveld, Owen (26/05/2004)
Brown, Floris Abraham (18/03/2004)
Buhr, Hendrik (06/05/2004)
Burger, Emma (04/05/2004)
C (04/05/2004)
Charles, Rooi (09/04/2004)
Christie, JD (04/05/2004)
Nuut! Cloete, Petro (14/06/2004)
Coetzee, Corrie (27/05/2004)
Nuut! Coetzee, Johan (29/06/2004)
Nuut! Crosby, Vuela Nortje (24/06/2004)
Nuut! Crouse, Louise (29/06/2004)
De Bruyn-Jordaan, Hanneke (01/04/2004)
Nuut! De Jager, Piet (22/06/2004)
De Jager, Willie (03/06/2004)
De Kock, Lize (01/04/2004)
Nuut! De Lange, Johann (22/06/2004)
De Vos, A L (09/04/2004)
Den Haan, Welma (03/06/2004)
Deurnag, Dirk (14/05/2004)
De Witt, Aline (11/05/2004)
Die vinnigste meester (23/02/2004)
Nuut! Dorfling, Marina (24/06/2004)
Dumas, Ilana (11/05/2004)
Nuut! Du Plessis, Jana (22/06/2004)
Du Preez, Johan (01/04/2004)
Du Toit, Arno (01/04/2004)
Nuut! Du Toit, Martelize (29/06/2004)
Dylon, Willem (09/04/2004)
Els, Rosa (14/06/2004)
Enslin, Kobus (24/06/2004)
Erasmus, Griet (29/06/2004)
Nuut! Esterhuizen, Louis (28/07/2004)
Esterhuizen, Wini (22/06/2004)
Ferreira, Johan (28/05/2004)
Florence, Edith (01/04/2004)
Franzsen, Frik (10/06/2004)
Furr, Lucy (01/04/2004)
Furstenburg, Tanya (01/04/2004)
Greeff, DF (01/04/2004)
Grobler, Mari (14/06/2004)
Hambidge, Joan (05/03/2004)
Nuut! Habot, Larca (29/06/2004)
Hari, Mata (06/05/2004)
Nuut! Hartzenberg, Paula (29/06/2004)
Nuut! Hattingh, Eileen (29/06/2004)
Havenga, Henk (06/05/2004)
Herbst, J (09/04/2004)
Herbst, Magda (09/04/2004)
Jackson, Melissa (14/06/2004)
Jacobs, Esmé (10/05/2004)
Jacobs, Helie (05/05/2004)
Jacobs, Ria (09/04/2004)
Jacobs, Sarah (10/05/2004)
Janse van Rensburg, Elmarie (14/06/2004)
Jansen, Willie (09/04/2004)
Jonker, Adolf (01/04/2004)
Jonker, Francois (17/03/2004)
Nuut! Jooste, Rene (29/06/2004)
Nuut! Jonker-Jordaan, Christa (29/06/2004)
Nuut! Joubert, A F (22/06/2004)
Nuut! Juan (22/06/2004)
Kaganof, Aryan (27/05/2004)
Nuut! Kardoesie (22/06/2004)
Kate (06/05/2004)
Klein, Antoinette (17/03/2004)
Kleinboer (01/04/2004)
Kleinhans, Nicky (14/05/2004)
Klopper, Deon (09/04/2004)
Kotzé, André (09/04/2004)
Nuut! Kotze, Rika (22/06/2004)
Kritzinger, Elzabe (14/05/2004)
Krüger, Milinda (14/06/2004)
Nuut! Kühn, Willie (29/06/2004)
La Cock, Arnold (03/06/2004)
Lakey, Jeff A (06/05/2004)
Nuut! Langenhoven, IB (22/06/2004)
Lochner, Myra (16/02/2004)
Nuut! Lombard, Carol (29/06/2004)
Lombaard, Christo (12/03/2004)
Lombard, Thelma (14/06/2004)
Louw, Christelle (01/04/2004)
Louw, Heinrich J (16/02/2004)
Love, Jay (03/06/2004)
Nuut! Malan, Jannie (29/06/2004)
Nuut! Maree, Gerhard (22/06/2004)
Nuut! Maritz, Pieter Abraham (24/06/2004)
Maritz, Wilma (03/06/2004)
Marais, Tharina (10/05/2004)
Meyer, Lizellé (12/03/2004)
Meyer, Hennie (09/04/2004)
Milborrow, Selwyn (16/02/2004)
Nuut! Miles, W (23/06/2004)
Moolman, Teresa (10/05/2004)
Nuut! Mouton, Nico (23/06/2004)
Muller, Karina(10/05/2004)
Nel, Christo (04/05/2004)
Nel, Dirk (09/04/2004)
Nuut! Nel, Nardus (22/06/2004)
Nuut! Nomzamo, Anonieme (23/06/2004)
Oegema, Dirk (09/04/2004)
OKennedy, Amo (01/05/2004)
Nuut! Oliphant, Vincent (22/06/2004)
Olivier, Grant (09/04/2004)
Olivier, Lynn (06/05/2004)
Olwage, Estelle (04/05/2004)
Oosthuizen, Marinda (01/04/2004)
Nuut! Openshaw, Tobie (22/06/2004)
Pauw, Marlene (18/03/2004)
Potskerf, Carel J (09/04/2004)
Pretorius, Hennie (01/04/2004)
Nuut! Pretorius, Wessel (14/06/2004)
Prins, Jo (12/03/2004)
Prins, Mike (18/03/2004)
Reivilo, Tenel (10/05/2004)
Reyneke, Bertie (09/04/2004)
Reyneke, Pieter (16/02/2004)
Nuut! Roberts, Wilco (24/06/2004)
Roothman, Susan (18/03/2004)
Roux, Jaybee (01/04/2004)
Nuut! Scheepers, B (29/06/2004)
Schoeman, Erica (04/05/2004)
Scholtz, Merwe (06/05/2004)
Sieg, Ian (14/05/2004)
Smuts, Eckard (04/05/2004)
Nuut! Spamer, Johan (22/06/2004)
Spies, Petra (14/05/2004)
Nuut! Stander, Ilna (22/06/2004)
Strauss, Kristoe (01/04/2004)
Stegmann, George (05/05/2004)
Stegmann, Sadie (10/05/2004)
Nuut! Steyn, Jana Luzaan Terblanche (22/06/2004)
Stoman, Rozanne (09/04/2004)
Strydom, Gideon (14/6/2004)
Struthers, Elsa (01/04/2004)
Swart, Lenda (01/04/2004)
Van Beek, Wynand (10/05/2004)
Van Coller, Adolph (01/04/2004)
Van Coller, HP (18/03/2004)
Nuut! Van der Linde, Martiens (22/06/2004)
Van der Merwe, Elna (09/04/2004)
Nuut! Van der Merwe, Liezel (29/06/2004)
Nuut! Van der Vyver, Braam (29/06/2004)
Nuut! Van Der Walt, Elana (22/06/2004)
Van der Westhuizen, C (04/05/2004)
Van Deventer, Hennie (10/05/2004)
Nuut! Van Deventer, Kierie (14/06/2004)
Nuut! Van Dyk, Renate (22/06/2004)
Nuut! Van Eeden, Freek (22/06/2004)
Nuut! Van Huyssteen, Jé (22/06/2004)
Van Rooyen, Nanette (03/06/2004)
Van Rooyen, Piet (18/03/2004)
Van Rhyn, Amanda (01/04/2004)
Nuut!Van Schalkwyk, Naomi (29/06/2004)
Van Tonder, AJ (01/04/2004)
Nuut!Van Tonder, Jan (22/06/2004)
Van Wyk, Marius (01/04/2004)
Nuut! Van Wyn, PF (22/06/2004)
Nuut! Van Zyl, Daan (24/06/2004)
Nuut! Van Zyl, Elna (29/06/2004)
Van Zyl, Etienne (01/04/2004)
Van Zyl, Jasper (01/04/2004)
Nuut! Van Zyl, Susan (29/06/2004)
Venter, Conna (14/05/2004)
Vermeulen, Ceanlia (01/04/2004)
Verster, Pieter (12/03/2004)
Verwoerd, Kabous (16/02/2004)
Viljoen, Fanie (01/04/2004)
Nuut! Visagie, Gideon (29/06/2004)
Visagie, M (06/05/2004)
Visser, Deon Pieter (14/05/2004)
Nuut! Voight, Terence R (22/06/2004)
Nuut! Vorster, Marie (22/06/2004)
Wehmeyer, Werner (09/04/2004)
Weitz, Zelda (10/05/2004)
Welman, Almarien (14/05/2004)
Wessels, Mari (14/05/2004)
Wierenga, Jelleke (17/03/2004)
Wiese, Hesca (12/03/2004)
Nuut! Wiid, Ronelle (22/06/2004)
Wikkelspies, Willem (03/06/2004)
Winter, Jan (03/06/2004)
Witwaks, Fredericka (05/05/2004)
Zaaiman, Gerrie (10/05/2004)
boontoe / to the top
|