|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Sprokie
Elana van der Walt
... hardoplag al harder. Sy begin filosofeer oor stukkendliefde. Hierdie tyd van die aand kyk sy te diep in die verlede: vonkelgedagtes en rooiwyngroete. Sy, introvert, kuier, sonder gewete, vanaand. Sy sssleep haar woordeskat deur vloeibare, onverstaanbare paragrawe. Sy sssleep my, ongewillig, saam deur die alliterasie van haar seerkry. Borreltjies bevry haar, waar drome in die slaap skitter ... Sy is n prinses in n draakomringde kasteel, maar vanaand (soos realiteit dit wou hê) is daar geen ridder, wat bottels en hartskerwe optel, wat haar drankies, vrywillig, betaal. Môre, tussendeur die hoofpynhamerslae, sal Hartklop weer saggies, struikelend probeer ... maar vir n rukkie wil sy haar re lllol, wil sy haarself teen swaartekrag verset, wil sy net ... net voel en toelaat dat die wyn in haar hartseer harlekyn-hardoplag.
LitNet: 22 Junie 2004
boontoe / to the top
terug na indeks / back to index
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|