So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Druifbloedsap (of “My Tassenberg-probleem”)

Kristoe Strauss

Druifbloedsap,
ek wil jou opsuig in my siel in
en volraak soos ’n marie-biscuit,
pap van oorgawe,
verbrokkel, en in stukkies,
stuk’nkend lê en wag —
vir jou roering om my mee te vat

maak my grof en onbeskof
en sonder hulp van hops ook rof
maak my sag en heel beskaafd
hou my vas maar vat my laag.
knetter soos my kaggelvuur
warm vol belofte op ’n koue reëndag —
vat my na jou drome toe

maak my mooi
maak my jonk
maak my groot
maak my dronk
maak my pronk
maak my hond,
maar MAAK my

As my pers en koue kots
vroegoggend in my kakhuis klots
laat my tussen al die hoes en proes
nog terugdink aan die aand,
en met ’n bewerige glimlag uitsien
na wanneer ek en jy dan weer —
hedonisties saam kan dans

druifbloedsap
ek wil jou opsuig in my siel in
myself VOLmaak soos ’n marie-biscuit,
pap van oorgawe,
verbrokkel en in stukkies,
stukkend lê en lag



LitNet: 1 April 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.