Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Name teen 'n marmermuur

Joss Baardt

In die donker maan is die duiwel weer
besig met sy makabere dans,
waar wapens van "mass destruction"
die pas aangee vir nog 'n kans,
om kwaad met kwaad te vergeld.
Met jou khaki's en jou camou's en jou
kamma goedheid kos jy jou land net
'n kakhuis vol geld.
Gaan dit oor myne of joune, of name
teen 'n marmermuur.

Wyk, satan, na jou eie land waar jou leiers
op BBC of Sky kyk hoe jy jou kop verloor,
want hoeveel wesens gaan jy nou nog,
uit wraak, onskuldig vermoor.
Gaan dit oor bloed of wraak of name
teen 'n marmermuur.

Hoeveel families moet nog ly,
hoeveel soldate moet bely, oor die onreg wat gebeur.
Hoeveel word gemartel,
hoeveel moet nog spartel om
oorlewing vir die saak van terreur.
Hoeveel trane moet nog stort, harte wat breek
en wraak wat woed op jou eie speelgrond.
'n Oog vir 'n oog? Of is dit onbewustelike name,
teen 'n marmermuur.

In die donker maan staan die duiwel nou en lag,
voor die muur van skade en siele verlore.
Wie is besig om te verloor in die naam
van geloof, olie, wapens of diamante
of is dit 'n ekwilibrium van dooie name
teen 'n marmermuur.




LitNet: 14 September 2004

Wil jy reageer op hierdie gedig? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.