|
EgodokumenteWaar geheue opraak, neem verbeelding oor; en dis hoekom die memórie as fiksie beskou moet word. ***Kan n verlede ooit waar wees? So vinnig dit vertel word, raak dit omvorm; raak dit anders. Selfs jou bloedeie verlede. ***Daar bestaan nie iets soos n enkelvoudige herinnering nie. Alle herinnering is saamgesteld. ***Outobiografieë is, in weerwil van die goeie bedoelings van hul skrywers, studies in ontwyking en verswyging, en hoort dus ferm op die fiksie-rak. ***Dagboeke is meesal in mineur, en daars n rede hiervoor: vreugde is sy eie terapie en hoef nie geboekstaaf te word nie. ***n Briefskrywer is die eerste ontvanger van sy brief. Uit sy brief kan hy en latere lesers daarvan aflei hoeveel respek hy vir sy medium en sy medemens het. |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |