|
Definisiesn Snob: iemand wat sy lae selfbeeld met styl en geleende menings beveg. ***n Romantikus: iemand wat van n tweede koppie tee droom terwyl die tee in sy eerste koppie koud word. ***Nero-kompleks: kom voor by kunstenaars wie se ego veel groter is as hulle talent. ***Vakansie: daardie heuglike tyd wanneer jy van jou vriende kan herstel. ***Donkerbril: n apparaat wat selfs aan die banaalste gesig n allure van geheimsinnigheid verleen. ***Talent: n present wat in die verkeerde Kerskous beland het. ***Tango: gestileerde paringsdans.
|
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |