|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
Sanlam/LitNet Aanlyn-toneelskool |
Moontlik
gemaak deur/Supported by: Sanlam |
|
|
|
Lees al die bydraes hieronder
|
Gaerin Hauptfleisch
Vir my is ‘n teaterteks karaktergebonde. Karakters is wat gehore aangryp. Karakters gaan jou sê vir jou sê. |
|
Braam
van der Vyver
Die antwoord is nie ‘n eenvoudige een nie, maar daar is tog ‘n paar
riglyne wat nie uit die oog verloor moet word nie. |
|
Nico Luwes
Ek leer nog. Elke keer. Daarom probeer ek elke keer ’n ander
genre. Maar ek skryf nie voordat die ding geskryf wíl word nie.. |
|
Tertius Kapp
...al moet mens jou nooit laat beperk deur die gehoor nie, bly die beste maatstaf van sukses in teater die gehoorreaksie. En: die geklap van hande is die mees betroubare indikator van dié reaksie. |
|
Mike
van Graan It is with some trepidation that I write about
my writing for theatre, particularly if it is for the benefit of aspirant
writers, as I am still in the process of learning the craft myself. |
|
Hennie
van Greunen En nou nog, as ek agter in ‘n donker ouditorium
(lees: skoolsaal, kerksaal, markiestent, Kine, skoolvierkant) sit en ligte
operate en die gehoor, spelers en teks smelt alles saam, dan fluistersing
daai styfgespande draad weer. En alles is wel met die wêreld. |
|
Marthinus
Basson En hopelik sal voornemende skrywers weet waaraan
om hulle te meet. Sien meer as vyf stukke by ‘n fees en mens kry soms die
gevoel die lat is so laag gestel dat onderdeur ‘n baie groter uitdaging
sou wees … |
|
Jeanne
Goosen Inspirasie is oral. As jy lewe, het jy iets
om te sê. Ek het ook vroeg al – op skool reeds – 'n onderwyser se raad gevolg:
absorbeer en observeer. Sonder aansiens des persoons. Dialoog volg (dan)
spontaan en natuurlik. Taal is, soos Kierkegaard sê, situasiegebonde. |
|
Saartjie
Botha Die kwaliteit van die meeste nuwe Afrikaanse tekste
is, wat my betref, verdag (my eie werk hierby ingesluit). Nuwe Afrikaanse
tekste wat gemik is op feeste, is selde langer as 60 minute. Vir behoorlike
karakterontwikkeling het jy tyd nodig. |
|
Adriaan Meyer
Die kunswerk is altyd belangriker as die kunstenaar, en eersgenoemde
verdien die sweet en tyd van laasgenoemde. En as dit dan beteken dat laasgenoemde
moet ly vir sy kuns, dan is dit so. (Moet hom egter nie te jammer kry nie:
alle kunstenaars is ’n bietjie masochisties.) |
Oor die Sanlam/LitNet aanlyn-toneelskool
Die Sanlam/LitNet Aanlyn-toneelskool wil teaterlui - in hierdie geval veral dramaturge – die geleentheid bied om te reflekteer en gedagtes uit te ruil oor die kreatiewe uitdagings van die skryfproses.
LitNet glo so ‘n toneelskool kan ‘n waardevolle bydrae lewer tot die kreatiewe ontwaking van baie lesers. Behalwe dat dit reuse opvoedkundige waarde inhou, bied dit ook aan die gevestigde dramaturge die geleentheid om van mekaar te leer en gedagtes uit te ruil oor werkwyses en metodes.
Die temas:
A. Genre: ‘n Drang tot drama
Waarom juis teater kies bo ander genres soos film, letterkunde ens? Wat is die sterk punte en struikelblokke van dié medium? Watter opsies het mens? Waar lê die groot uitdagings?
B. Tema: Soek die storie
Waar soek mens vir idees en inspirasie? Watter temas is deesdae gewild en relevant vir goeie teater?
C. Verhaallyn: Wat is die probleem wat oplossing soek?
Hoe identifiseer mens die dramatiese handeling? Wat is die probleem, wat weer sekere interaksies en konflikte motiveer? Wat is die
onbereikbare, wat soek die karakter wat buite sy/haar bereik is? Hoe werk mens aan ‘n verhaallyn?
D. Karakterisering: Hoe bou mens karakters?
Hoe werk karakterisering? Hoeveel wys jy, hoeveel hou jy terug? Hoe vind jy jou karakter, hoe vind jou karakters mekaar?
E. Dialoog: Waar begin jy en hoe hou jy dit vol?
Hoe blaas mens lewe in jou karakters se dialoog? Hoe laat jy hulle oortuigend klink? Hoe verskil dialoog van prosa? Waarheen gaan mens met dialoog?
F. Van teks na teater
Die rol van spanwerk in teater, tussen teksskrywer, regisseur en akteurs. Hoe word ‘n teks teater? Hoe neem jy afskeid van jou teks?
boontoe / to the top
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|