Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Die Taalsekretariaat

  • Die Taalsekretariaat
  • Doelstelling
  • Taalwetgewing

  • South African Languages Bill
  • Language policy and plan for South Africa
  • Taalsekretariaat kommentaar: South African Languages Bill
  • Taalwetgewing: ’n persverklaring

    Die strategie van Die Taalsekretariaat met betrekking tot die beoogde taalwetgewing is die volgende:

    • Om die publiek bewus te maak van die beoogde taalwetgewing
    • Om die gebreke in die taalwetgewing ten opsigte van die handhawing van taalregte soos deur die Grondwet gewaarborg, te identifiseer
    • Om die openbare mening te mobiliseer deur aan te dring dat die taalregte in die konsepwetgewing vervat word, en dat streng strafbepalings in die Wet ingeskryf word ten opsigte van die nie-nakoming van die taalregtebepalings
    • Om die Wetgewer bewus te maak van die intensiteit van die gevoel rondom taalregte, veral by Afrikaanssprekendes, en dat die Afrikaanssprekende gemeenskap aandring op die volledige statutêre beskerming van hul taalregte.
  • boontoe


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.