|
Adrie van EedenNgoyeomring deur Ngoye-heuwelslê slapend die kusdorpie wuif palms voor die vriendelike SPAR oorkant die rolbalbaan waar in wit afgetrede glorie engelse boere hulle vrouens en rykdom verspeel langsaan die taxihalte sonder sitplek sodat op moeë bene werkers tou waggelwag vir die sugarstripe bus wat hulle sal wegvoer na die heuwels waar vergete Shaka se ma Nandi lê uit klip liedere treurig van voorvaders klink |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |