|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
|
atticus finch
(omdat ons almal ons eie hartsere het)
Jasper van Zyl
ordinźre woorde is gedig. in kerkstraat, al was dit skemer.
ek het op die sypad gesit. op feint & margin staedtlerpapier met
openbare bic-penne gesit en verder geskryf. die woorde het vanself gekom.
hier sou ek lankverlore skatkiste onder teer en gal vind;
daar was miskien ook gif (soos vergiffenis) tussen my poetry
en my taal. atticus finch het ironies opgedaag.
(om die een of ander tweelettergrepige rede was dit laatherfs.)
in ligswart klere en chic neonpienk poliėster das.
dag dis prada of armani, sź hy, kwalik, van links. koop dit toe
cash by die crazy store, in cradock, laas somer.
die man was pure ekstremis, sou ek manies oplet. met gideonbybel en al
en jesus-trok en kruisband gesilhoeėtteer op sy liggrou-blas voorarmvel.
moses het ook gehakkel, sou hy evangelisties spu.
dit het nag geword en daarom donker. maar dit was anders:
iewers in die nag oor 'n panasonic hi-fi is cat stevens in
metamorfiese lirieke gedoop. agterom het die hemelvuur geslaan.
sien toe alewig amusante james dean charmingly smiling
voor die opgeknopte kwikspar in die hypermarket mall.
daar was tritagonistiese snobiste daar. met pikant-halfgerookte
sigare smoking away in comfortable silence. blaas
dit in die rigting van sophia loren, oscar in die hand
by die koffietuin-kafee na die noorde van praag.
ek en atticus se paaie sou vanselfsprekend daar skei.
LitNet: 05 Julie 2005
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieėl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|