|
11 september 2001 *Vincent Oliphanthoe het ek kon weet dit sou die laaste wees daar was in my binneste geen kreet geen kode waardeur ek n voorbode kon lees nie ek het net die kind onder my hart voel ruk toe is jy weg nou sit ek koud my hart weer en weer en weer * n Gedig vir Jenna Jacobs, wat nege maande swanger was toe haar man in die Twin Towers gesterf het. Haar baba is n paar dae later, op 17 September, gebore. Lees ook 17 september 2001. |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |