|
Magmoed MartinDie BudgetEk verstaan die finance ministriewat os land se budget plen en even as daar n shortage moet ko verstaan ek dit nog, wan ek het oek n budget wat ek weekly plen Nou, my budget day is op n Sarag net soe na die sports, wan dan het ek n kop vir syfers na so een helse dop. Die eerste item op my budget is om te provide vir die volgende wiek se dop. Next ko mos die rekeninge wat my pyn gee in die kop. Ek gee oek R100 vir die motjie om te sorg vir die wiek se kos. Sakgeld vir die laities skryf ek somaar neer as n loss. My budget allow oek vir corruption want ek, die official, steel oek mos, wan altyd as dit Vrydag kom smaak ek mos daai ekstra dop. |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |