|
Magmoed MartinStonestraatJa, my bra, n man raak nou oud en die memory slip nou weg, maar soe innie distant remember ek nog Distrik Ses en sy public veral die mense vannie Stonestraat soes antie Marel wie se huis n safe haven vir almal was en vir Motjie Panbek die gossip queen vannie Kaap en ek remember nog die dirty herries van die Richmondstraat wat amil se huise skoon maak en dit vir n paar sente om te kan sluk aan nog n borrel luk en ek sien nog clearly vir Antie Mollie voor haar stove biesag om koesiesters te bak en ek recall oek vir Baa, ja, oorlede Baa, my galiefa wat my altyd met n klip sou gooi as ek nalatag was oppie salaah en ek onthou, daai trokke wat osse furniture remove het, uit osse geliefste Kaap Ek is jou man |
|||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |