PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Boonop geleen …

André Kotzé


Terwyl een besig was om ’n boom af te kap,
het sy byl in die water geval. Hy roep toe:
“Ag tog, Meneer, en dit was boonop ’n geleende byl!”
               2 Kon 6:5

ag tog meneer
hierdie nood
gaan nie oor ’n bleddie byl nie
dis oor brood

maar werp joune tog nie op die water nie
ek dink dit sal net soos myne ook nie dryf nie
anyway
nie my kant toe nie
eerder sink
soos aas sonder hoek en lyn

nee ek soek ’n stuk papier
daai permit
waarsonder geen skipper hier
’n voet aan wal kan sit nie

ag tog meneer
dis nou houtmaak vir ’n lewe
rooikrans
indringers
(God sal my vergewe)
net soos die nuwe vissers hier
wat ons nou laat houte haak
en water dra vir Sappi se papier

ag tog meneer
gooi asseblief daai stompie op die water
dat my skuit wat hulle gesink het
weer kan dryf
weer uit kan vaar
teen golwe uit
in wind en reën
want

ag tog meneer
my byl en skuit
is al twee boonop
by die bank geleen

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.