PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Drie dae later

George A Hill

Hulle huil altyd
As ek so stil bly
Wanneer ek niks sê nie
Nadat ons altwee daar lê nog taai en gulsig, smagtend na mekaar


Maar hulle kom steeds terug
Terug na leemte
Na niks
Na wat nooit hulle s’n sal wees nie


Ek hou van hande en mooi voete
Net nie altyd nie
Soms van groot meisies met dik boude
En voue vlees
Andersins van meisies met vos lywe, hard en verfynd


Ek weet nie hoekom hou hulle van my nie.
Miskien dra hulle my geheim in plekke vreemd vir ‘n man
Soms dink ek hulle hou van huil
Liefde moet mos met pyn gepaard gaan.


Nooit loop hulle weg nie
Hulle bly aanhang en uitkyk na môre en die môre daarna
En ek dans met sinnebeelde en sê ek weet van liefde


Soms wonder ek of ek al ooit lief was vir iemand
Ek dink ek was
Een aand by Jahnitos in Yeoville het ‘n Kongolese godin gesing en my hart vasgenaal aan hare
Maar sy is weg daaiselfde aand
En ek het bly hang aan ‘n vreemde taal.


So maak ek liefde net daai een aand
En dis taai en seer en mooi
En twee dae later kleef haar reuk nog steeds aan my
En ek proe haar nog steeds
Maar op die derde dag kwyn dit



LitNet: 08 November 2005

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.