|
Color tv...George A HillEn tog was daar tye van vreugde.Dinsdae aande by die van Wyks Wanni amal vi Dallas oppie enagste colour tv innie neighbourhood gekykkit Wanni die snoek geloeppit en jou ma bakkie viskyte af Christmas wanni jy niewe klere en speelgoed kry Boxing Day wanni die hele Cape Flats Strandfontein toe gat As amal piegit speel en hulle vang jou nie As julle kennetjie speel en djy slattit die vêste As julle houentjies tol kap en djy wen As julle ghatties skiet en djy loep weg met al hulle marbles As djy eerste staan innie klas As djy ytvinne sy issie regtag mettie lyffie As jou pa jou ma nie slaan nie Assie gênstis jou aflos Assie boere jou nie toekappie. LitNet: 08 November 2005
|
||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |