PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Hoe maak ’n vrou wat sopas haar minnares verlaat het?


(met erkenning aan André le Roux)

Joan Hambidge

Sy laat ’n boodskap op haar antwoordmasjien
Sy klim in ’n warm bad
Sy haal die foon van die mik af
Sy diskonnekteer haar e-pos en internet
Sy gaan slaap vroeg
Sy onderneem ’n reis deur die Overberg
Sy lees Tristia
Sy dekonstrueer “oop en buite bakens is die pyn”
Sy bel ’n clairvoyant
Sy bestudeer die tarot
Sy sien haar shrink
Sy praat met haar vriende
Sy ontmoet haar mansvriende wat raad gee
Sy stof haar boeke af oor psigo-analise
Sy drink warm melk
Sy weier om wyn of pille te drink
Sy lees The Alexandria Quartet
Sy ervaar verligting-verlange-verdriet
Sy sms vir Johann de Lange
Sy kots en ervaar die binnewerkinge van die lyf
Sy lieg vir almal oor haar welstand
Sy koop ’n nuwe wasmasjien en was haar klere witter as sneeu
Sy bel nie haar ma nie
Sy huil sonder dat daar trane is
Sy dra permanent ’n sonbril
Sy slaap nie meer as twee uur per nag nie
Sy skryf veral nie ’n gedig nie

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.